LitNetAls oor LitNet2011-12-03LitNet se algemene stylriglyne | LitNet's general style guidelines Afrikaans | English LitNet streef daarna om materiaal sonder foute te plaas. Wanneer jy vir LitNet skryf, kyk asseblief in ’n woordeboek om seker te maak jy spel reg. Of wend ’n speltoetser op jou rekenaar aan. Proeflees asseblief jou werk voordat jy dit vir ons stuur. Die […]
Carina van der Walt2011-12-02Met die bekendstelling van Sculpting the Earth ontmoet ek weer Strijdom van der Merwe die afgelope September in Stellenbosch. Vandat hy tydens die kunstefees Oerel 2009 op die Nederlandse eiland Terschelling sy landskapskuns vertoon het, ...