Marié Heese2012-01-26Graag wil ek reageer op Christo van der Rheede se kommentaar oor die woordewisseling - kan dit nie 'n debat noem nie - tussen my en De Vos van Ikeys in 2011.
Pieter Kapp, Jaap Steyn2012-01-26Jaap Steyn stel vrae aan Pieter Kapp na aanleiding van sy LitNet Akademies-artikel "Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch".
Kobus de Klerk2012-01-26Agnostici maak soms die onsinnige en lasterlike bewering (uit onkunde en onbegrip) dat God die skepsel is van die mens verbeelding.
Kobus de Klerk2012-01-26Ek preek nie vir jou nie, ek het met jou gedeel hoe ek voel, nadat jy met my gedeel het hoe jý voel – moenie so ongemaklik wees daarmee nie, dit kan jou mos nie kwaad doen as iemand dit met jou goed bedoel nie, hmmm?
Bondina Osterhoff2012-01-26Strijdom van der Merwe se kuns, Antjie Krog se gedigte, vier dansers, koor- en kitaarmusiek. Kom Oude Libertas, Stellenbosch, toe hierdie naweek.
2012-01-25D’Aria is very happy to announce that The Parlotones will be performing on the lawn in front of their magnificent wine cellar on Sunday 12 February.
2012-01-25A melting pot of traditions and relative morality set the scene for one of South Africa’s most poignant theatrical works, Shwele Bawo, A Grave Injustice. Written and performed by Motshabi Tyelele and directed by Lynn Maree, this award-winning piece that deals with issues of women abuse in South Africa.