Pasgelaai

Nuut by Lapa: Bollie: Alfabet- en diereteken deur Wendy Maartens

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2025-04-17

Die alfabet het 26 letters. Hulle is almal in hierdie boek! Met watter letter begin jou naam? Hou jy van diere en hou jy daarvan om te teken? Dan is hierdie boek regtig iets vir jou! Jy lees oor diere en jy leer hoe om hulle te teken. Die Bollie-reeks bied ’n veilige, opvoedkundige en vermaaklike ervaring wat die ontwikkeling van voorskoolse en vroeë skoolgaande kinders ondersteun. 

Wat sê Bettina? Wanneer kapitalisme as feminisme paradeer

Bettina Wyngaard Rubrieke 2025-04-17

"Ek verwag nie van glanspersoonlikhede om noodwendig diep gedagtes oor die betekenis van die lewe, die universum of enigiets anders te hê nie, maar moet asseblief ook nie van my verwag om Consumer Space Barbie met ope arms te ontvang as die verpersoonliking van bemagtiging vir vroue nie."

Saamskryf

Braam van der Vyver Fiksiekompetisies 2025-04-17

"Ek het haar op die internet ontmoet. Nie op een van daardie webwerwe waar jy mooi mense kan ontmoet net om later uit te vind dat die meisiemens met wie jy so lekker intiem gesels eintlik die bure se dogter is nie. Nee, ek het haar tydens ’n skryfkursus op een van daardie aanlyn kunstefeeste ontmoet."

Op die punt van haar tong

Sidney Gilroy Fiksiekompetisies 2025-04-17

"Ses maande na sy aankoms in Die Kaap van Goeie Hoop koop Heindrick Seitz vir hom ’n vrou. ’n Nodige belegging, skat hy, vir die lewe anderkant die Breederivier en die Swartberge wat op hom wag."

Paulus, Gary, Teboho

Amos van der Westhuizen Fiksiekompetisies 2025-04-17

"Hy vrek van die koue. Balle-soek in Julie is nie grappies nie. Die vroeë skemer van die wintersaand is op hom."

Ouma Gesie kom weer

Jan Vermeulen Fiksiekompetisies 2025-04-17

"'Is nie.' Hy beur hom verder weg met sy hande. 'Oupa Hendrik het vir Ouma Gesie op die stasie gaan haal, maar toe het sy eintlik vir hóm kom haal. Hulle is saam weg met die stoomtrein. Maar sy sê sy gaan weer kom.'"

Uitnodiging: FilosofieKafee – Die Suid-Afrikaanse kernwapenprogram: mites en waarhede

LitNet Menings 2025-04-17

Tot vandag toe bly Suid-Afrika die enigste land ter wêreld wat vrywilliglik van kernwapens, wat op plaaslike bodem geproduseer is, ontslae geraak het. Was dit ’n wyse besluit, gegewe die hernieude spanning en onsekerheid wat tans weer op internasionale vlak heers? Alle belangstellendes word uitgenooi na die FilosofieKafee-gesprek op Vrydagaand 2 Mei in Wellington. Lydia von Wielligh-Steyn is die spreker.

Vlugteling

Gert van der Westhuizen Poësie 2025-04-17

"hardloop maar
ons gee die gemoorde iPhone 14 vir mekaar"

Behoort

Reinet de Waal Poësie 2025-04-17

"Ek bid vir jou ’n hond wat jou hand sal lek
wanneer jy eensaam voel en ongeliefd"

Ouderdom

Louise Van Eeden Poësie 2025-04-17

"Wat vreet aan jou weet
Totdat jy alles vergeet."

Graf

Karin Walker Poësie 2025-04-17

"sien die grawe skep en gooi
ruik die aarde klont vir klont"

Die grafiese roman en edusemiotiek in taalverwerwing: ’n onderhoud met Cornelia van der Berg

Jannike Bergh, Cornelia van der Berg Onderhoude 2025-04-17

"In plaas daarvan dat onderwysers net feite of waardes aan leerders oordra, help edusemiotiek leerders om krities te dink oor wat hulle sien, hoor en lees, en om die dieper betekenisse daaragter te verstaan. Dit maak leerders bewus van die rol wat kulturele en sosiale invloede speel in dit wat as 'reg' of 'verkeerd' beskou word. Edusemiotiek leer jou nie net wat om te dink nie, maar hoe om oor betekenis te dink."

Confession and forgiveness in Leviticus

Esias E. Meyer Academic research 2025-04-17

"The question addressed in this article is whether there is a link between confession and forgiveness in priestly thinking."

Skuldbelydenis en vergifnis in Levitikus

Esias E. Meyer LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2025-04-17

"Hoekom is skuldbelydenis soms nodig? Op grond waarvan word skuld vergewe?"

Wil die SAUK Afrikaans regtig vermoor?

Jean Oosthuizen Menings 2025-04-16

"Vir ’n gemeenskap wat reeds die kansellasie van geliefde programme soos 7de Laan en Pasella betreur, voel hierdie insident soos nog ’n teken van ’n sistematiese afskaling van Afrikaans deur die openbare uitsaaier. Ondanks die SAUK se herhaalde versekerings dat Afrikaanse nuus ’n prioriteit is, bly kykers skepties. Dit word gevoed deur jare se persepsies van marginalisering en ’n gebrek aan deursigtigheid."

RNE-kollig: ANC, DA en VF Plus

Freek Robinson, Corné Mulder Onderhoude 2025-04-16

Die jongste peiling van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR) het plaasgevind te midde van die begrotingstwis binne die RNE. In dié peiling is die ANC vir die eerste keer as die populêrste party onttroon. Freek Robinson gesels met VF Plus-leier Corné Mulder oor die huidige en breër politieke landskap.

South Africa’s greatest hotelier has checked out

Darryl David In memoriam 2025-04-16

"And having stayed in every Tuishuis in Market Street, I can tell you that no one – absolutely no one – could make a weathered old carpet look like a work of art on those sparkling Oregon pine floors as Sandra could."

Persverklaring: Kortlyste van die Andrew Murray Desmond Tutu-prysfonds se pryse vir 2025 bekend

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-16

Die kortlyste vir 2025 se boekpryse is pas bekend gemaak. Die pryse dien veral as aansporing en erkenning vir skrywers om hoëgehaltepublikasies op teologiese en Christelike gebied in al ons landstale te lewer.

Die Satyrica van Petronius, vertaal deur WJ Henderson: ’n lesersindruk

Cas Vos Lesersindrukke 2025-04-16

"’n Omdigting (vertaling) in die eie taal is soos soetvye op die tong. Die Satyrica kry in Afrikaans ’n eie lewe, ritme en stukrag. Elke taal bied ’n ander opvatting van kennis en dus van die wêreld. Daarom verwelkom nuwe metafore die Latynse vertaling by die Afrikaanse hawe."

Persverklaring: André Terblanché aangestel as nuwe bestuurder van die Breytenbach Sentrum

LitNet Boeke en skrywers 2025-04-16

André Terblanché is sedert 1 April die nuwe bestuurder van die Breytenbach Sentrum op Wellington.

Top