Pasgelaai
Wêreldboek-en-kopieregdag 2025: Gys Visser vertel waarom kopiereg saakmaak
2025-04-24"Enige persoon wat inkomste verdien uit die vrugte van hul kreatiwiteit, soos ’n skrywer, benodig wetgewing wat dit vir hulle moontlik en volhoubaar maak. Kopieregwetgewing moet dus aanhou om kreatiwiteit te beskerm en skeppende mense aanspoor om aan te hou skep en vernuwe (want die samelewing in die geheel vind baat daarby)."
Stienie
2025-04-24"Die groepie lag saggies. Ek besef dis vir Ruan, maar ek het nie eers gehoor wat die kind sê nie. Dit maak nie saak nie, ek weet dit was vir hom. Hy kon nog altyd mense laat lag."
Ver genoeg
2025-04-24"Toe ek egter amper by die deur is, voel ek iemand aan my arm vat. Ek ken nie die groot ou met die poniestert en ’n week oue baard nie. Nog minder hou ek van die harde vat van sy massiewe hand op my elmboog."
Sorgelose kinderjare
2025-04-24"Die skoolhoof het al die hele skool gedreig oor wat sal gebeur as hulle die kwaaddoeners vang. Die berugte toktokkiebende. Niemand verdink ons drie bleeksiele nie."
Mamba deur Pieter Henning: ’n resensie
2025-04-24"Mamba is ’n spanningsroman met ingewikkelde intriges en ’n menigte invalshoeke wat jou hare behoorlik laat rys. Daar is talle avonture, maar ook sameswerende geheimsinnigheid en rugstekery. Die soektog na die slang raak lewensgevaarlik, selfs doodsveragtend."
Persverklaring: Dans gaan jou na "woorde laat gryp" by Suidoosterfees
2025-04-24Produksies op die Suidoosterfees se dansprogram beloof om vanjaar weer mense te betower met aanskoulike tegnieke en passies. Figure of 8-dansteater, een van Kaapstad se voorste geselskappe, sorg saam met Suidoosterfees vir verskeie hoogtepunte op die dansspyskaart van 30 April tot 4 Mei.
Carlo Daniels in eenmanstuk van Kafka, Die uitweg, by die Suidoosterfees te sien
2025-04-24"Die stuk is baie opwindend. Dit verdien sy plek op die verhoog; dit gryp die verbeelding aan, maar dit handel ook oor temas van armoede, klas en baie ander aspekte van die lewe binne in ’n sisteem."
Memoires
2025-04-24"In my blik: ’n murasie,
deur die stilte verteer.
Elke spoor is ’n stasie
wat met tyd sal verweer."
Hollywood
2025-04-24"ek het gedroem van ’n pa wat oppie punt van kopbeenplek gestaan het,
ennie drankdemoon access deny het."
Ek stap stadig
2025-04-24"so geniet ek –
treur ek –
gebeur ek –
as ek stadig stap
statig en bang ek breek iets"
Frikkie Lombard: ’n huldeblyk
2025-04-24"In die vreemde reis wat ons die lewe noem, was dit my voorreg om eers sy leerling te wees, toe saam met hom te werk aan woordeboeke vir OUP en aan die rooi AWS by die Taalkommissie, en in die laaste dae van sy loopbaan sy bestuurder te wees. Met elke stappie was hy my vriend en leermeester, en dis haas ondenkbaar dat ek nooit weer sy wyse woorde of sy stoute grappies om die teetafel sal kan hoor nie."
Staak!
2025-04-24’n Algemene staking dreig by die Suid-Afrikaanse spoorweë en in ons hawens. Dit kan die land, wat reeds ekonomies swaarkry, R8 miljard per dag aan verliese kos. Robinson vra: Waarom wil julle staak en watter alternatiewe wil die unie voorstel?
Die Zelenski-besoek aan Suid-Afrika (24 April 2025)
2025-04-24"Ramaphosa kan ook ’n rol speel om Poetin se standpunte te beïnvloed, maar in die proses sal Suid-Afrika baie sensitief moet wees om nie die glans van ’n Trump-vredesinisiatief te verdof nie."
Press release: Modjaji Books and Catalyst Press announce international publishing partnership
2025-04-24This arrangement promises to bring increased global visibility to Modjaji authors while maintaining Modjaji’s distinctive editorial vision and established local presence.
Press release: On the UK Supreme Court ruling and public commentary by Helen Zille
2025-04-23We are aware that some of the very sources cited here have been deliberately misinterpreted or misrepresented by those seeking to discredit gender-affirming care. This pattern — the selective citation of studies, the exaggeration of uncertainty, and the failure to reflect scientific consensus — does not reflect good-faith engagement with evidence.
Trienke Laurie (1946–2023)
2025-04-23"’n Digter moet al die warm emosies deurgaan, maar om daaroor te skryf verg koele besinning en meestal afstand en tyd." Lees meer oor Trienke Laurie se lewe en werk in die ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Wiskunde: Graad 9-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal
2025-04-23Is jy in graad 9 en voel dit vir jou daar is genoeg alfabetletters waarmee jy in Wiskunde te doen het dat dit nou al na Afrikaans voel? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel kan jou met jou somme help. Werk dit uit en berei voor vir die tweede kwartaal se eksamen. (As jy vir Afrikaans wil voorberei, is daar ook hulpvraestelle daarvoor op LitNet beskikbaar.)
Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal
2025-04-23Is jy in graad 8 en sal jy eerder met jou broer of suster tyd spandeer as om Wiskunde te doen? Werk net eers hierdie som in Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel uit: "Jaco was twee jaar gelede twee keer so oud soos sy sussie Jane. Hoe oud is Jaco as Jane nou 𝑝 jaar oud is?" Noudat jy hierdie antwoord ken, kan jy die volgende som ook doen. (As jy onseker is oor hoe om die berekening te maak, sal haar memorandum jou help!)
Gekkedag 2025: Om cool te wees
2025-04-23"Mamma, gaan ons vir ons ’n vape koop? Want ek wil ook cool wees."
