
Foto: Canva
Ouvolk
bo grasveld
in skemerlig verdronke
verflou die skrille soebat
van die sonbesie
doof en genadeloos
sink die vergode
in liglose toorn
tot die sonkyker weer warm word
0
Foto: Canva
Ouvolk
bo grasveld
in skemerlig verdronke
verflou die skrille soebat
van die sonbesie
doof en genadeloos
sink die vergode
in liglose toorn
tot die sonkyker weer warm word
0