Pasgelaai
Koos Kombuis en Stef Bos by die Baxter Teater
2013-06-18 Boskombuis by die Baxter Teater, 23-24 AugustusKBT Productions presents 3 premières, 5 new shows, 9 projects
2013-06-18 KBT Productions will present three world premières, five new South African productions and nine projects at the National Arts Festival this year.
Estelle Z, enkel SA-vroue soek geld!
2013-06-18 Kyk na al die advertensies in bv Farmer's Weekly. Ek het 2 maande terug advertensie geplaas, wat sê dat 'ek is arm, maar sien om na myself'! Geen respons!!
Eenvoudig
2013-06-18 Net wesens met lywe en breine kan glo, al is dit aan lugkastele, lughemels en lughelle.
Jy mag nie vleis eet nie!
2013-06-18 As God dan vir hulle klere van leer gemaak het, wie het dit aangeteken?
v’rsek’r
2013-06-18 g’lank Mens linguïsties, semanties, idees transformeer,b’tek’nisvol, para-poëties, struktureel, storie oordra,
bly sy ultra-vitaal, dié taal, medium, hierso, yt Afrika,
lat moed’rtaalsprek’r haar glattie wil ’f kán ontbeer
Sinchronisasie
2013-06-18 Die skeppers van gelowe verseker dat moord en dood deel van hul meesterplanne is.
Amerikaanse Hooggeregshof: Geregtigheid onder die wet. (Equal Justice under the law)
2013-06-18 "Sodomie was teen die wet in die VSA tot en met 2003 en is toe deur die Amerikaanse Hooggeregshof afskaf met die bevinding in Lawrence v Texas."
Die wonder van 'n taal - vir Jan Rap
2013-06-18 Dat Afrikaans verander is natuurlik niks nuuts nie; dit gebeur al eeue lank met alle tale. Dat die mensdom kla oor hierdie veranderinge van tale, is ook niks nuuts nie; die mensdom doen dit al eeue lank.
Vir Jan Rap: Swak Afrikaans op RSG
2013-06-18 Normaalweg sou ek my probleme met Afrikaans op RSG regstreeks met RSG opgeneem het, maar Jan se brief volg na ek dié week ’n onderonsie met einste RSG oor einste Afrikaans gehad het.
Verhoed nie die kinders nie
2013-06-18 Die geskiedenis van hierdie kwessie is gevul met stories van swaarte en hartseer van kinders wie se ouers nie erken word as ouers nie.Stefan Zweig: The World of Yesterday
2013-06-18 "In Suid-Afrika is Stefan Zweig (1881-1942) as skrywer en mens feitlik onbekend. Daar was 'n tyd toe sy skryfwerk so gewild was dat dit meer as die van enige ander outeur vertaal is"Pew globale meningsopname betreffende homoseksualiteit in die samelewing
2013-06-18 "Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."Gebed om die gebeentes
2013-06-18"O digterlike vaders wat woon in bloemlesings,
gepasticheer, geparodieer, gepersiflage u naam [...]"
Ek bêre jou woorde
2013-06-18 "soos ek starend na flou ligdiep in liefdeskluis delf
en al jou woorde sag herhaal"
Wraaklied
2013-06-18Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die eerste van drie.
Intellectual Property Law Short Course: Winter 2013
2013-06-18 After last year’s success and as a result of many inquiries the Anton Mostert Chair of Intellectual Property Stellenbosch University and The Professional Development Project Law@Work University of Cape Town decided to offer the three day certificate Intellectual Property Law Short Course again.Negotiorum gestor
2013-06-18 "Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het."NB-Uitgewers kondig Ultrasatyn-wenners aan
2013-06-18Elizabeth Engela stap vanjaar weg met die eerste prys van R20 000 vir haar verhaal Sophie Sophia.
