Pasgelaai
"Memories of You" by Robert Nel
2013-08-29 Candle light cast smoky shadows Wind that whip against windowpane Your smile reflects the feeling Of hearts that should be together Whenever I have the urge To hold you in my arms I stretch out and touch Your photo hanging on the wall In some secluded corner Do you think of me Eyes that blink […]
Namibiese Woordfees 2013: Volledige program
2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.
Hoeveel jaar om babas pap te slaan???
2013-08-29 Ek wil darem graag dink hier in SA, as jy 'n baba 3 maal met vuiste aanrand, haar verblind en permanente breinskade toedien, dan sal jy laaaaank gaan sit!
nes Piet’rsbûrre
2013-08-29 straatnaam, g’bou, streek, erfnist’rrein,kultuurb’waard’r, batebasis oppie brein,
nalat’ng, eksklusief, neo-histories, stad,
onvoorwaard’l’k opg’dis, ’l m’k wíé wát
Die bespotting van ander se spiritualiteit (harte)
2013-08-29 Vir jare reeds bespot fundamentele ongelowiges en ewe fundamentele Bybelaanbidders, ander se harte wat nie hul ego dien nie.
Geskiedenis geleef?
2013-08-29 My oumas was glad nie lief vir Paul Kruger nie, want hul was in ABO jong vroue en het ware geskiedenis geleef.
1983-referendum
2013-08-29 Kan Afrikaanse media dalk ware feite begin skryf of is dit geval dat te jong joernaliste stront gorrel, omdat hul bloot nie geskiedenis geleef het nie?
historiografies, of hoe?
2013-08-29 ’t Mens Self, Self lied’rl’k v’rsaak, via Self-d’struksie,sonn’r ’n ou slagspreuk op t’diep, Zabalaza’t g’jika,
sorry mawethu, tyd’s v’rby, v’n “ras”, ook v’n “klas’
Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis
2013-08-29 DNA (of dan op Afrikaans, DNS) is nie net ’n dubbelheliks nie. Dit is ook nie sommer so ’n wafferse hierjy molekuul nie; dit is GROOT, so groot dat dit bekend staan as ’n makromolekuul.
Wit en Gesondheid! Nommer 2
2013-08-29 Dis wenslik om aan die begin daarop te wys dat die VSA die wêreldtoneel oorheers sover dit konvensionele siekte behandeling betref.Sophia Kapp daag vroue uit om hul regte op te eis
2013-08-29 Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy het statistiek van die Wêreldgesondheidsorganisasie aangehaal wat getoon het dat een uit elke twee vroue in Suid-Afrika aangerand of seksueel misbruik sal word gedurende haar leeftyd.Resensie: Elysium word hoog aanbeveel
2013-08-29 Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.
