Pasgelaai

Teerpad-konfrontasie

Trienie 2013-06-27 Vanoggend kliek ek weer deur foto's geneem in die Kruger tydens 'n vorige vakansie. Skielik is die konfrontasie weer voor oog. Die van leeu en buffel.

Swiss performance artist Yann Marussich bleeds blue at GIPCA

2013-06-27  The Gordon Institute for Performing and Creative Arts (GIPCA), in partnership with Pro Helvetia, will host a performance of Bleu Remix by award-winning Swiss choreographer and performance artist, Yann Marussich, on 9 July at Hiddingh Hall. The performance will be followed by a presentation and staged conversation with writer Alex Dodd.

Madiba is besig om ons te verlaat …

George Bekker 2013-06-27 Dis nie 'n skielike krisis wat onverwags op hulle afgestorm het nie – hulle weet al jare van die moontlikheid.

Helena Hettema by Die Boer Restaurant Teater

2013-06-27 Helena Hettema, bekroonde kabaretkunstenaar, is weer by Die Boer Restaurant Teater in Durbanville met ‘n winteroptrede met liedjies uit haar jongste CD, haar 11de, die gewilde, Rooiwynliefde op 17 Julie 2013 wat met lof ontvang is.

Mathys Roets by die Boer Restaurant teater in Durbanville

2013-06-27 Mathys Roets se Iemand soos jy by die Boer Restaurant teater in Durbanville

McGregor Gedigtefees: Foto’s

Marlene Malan 2013-06-27 Marlene Malan het die McGregor Gedigtefees van 21 tot 23 Junie 2013 kamera-in-die-hand bygewoon en vir LitNet foto's gestuur.

Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013: Tweede weergawe van kortverhale

2013-06-26 Die eerste en tweede weergawe van elke verhaal op die kortlys van Nuwe Stories, sowel as die keurverslae sal ook op LitNet geplaas word, sodat skrywers wat nié die kortlys gehaal het nie, ook uit die proses kan leer.

African Library: Tropical Fish

Annie Gagiano 2013-06-26 "Yet mostly it vividly depicts how young Africans in our time are learning about life; making many mistakes, but also developing life skills and professional expertise."

Op ’n koue winternag: Onderwysersindruk

Madelize Stander 2013-06-26 "Op 'n koue winternag is 'n regte winterstorie. Die kinders raak lus vir hulle warm bed met 'n koppie warm sjokolade."

Wenners van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging-skryfwedstryd 2013 bekend

Corlietha Swart 2013-06-26 "Die BSV kan met trots terugkyk na ‘n hele lys gerekende en bekroonde skrywers wat almal hul skrywerstande op die BSV-skryfwedstryd gesny het."

Van Muizenberg tot Musina op die rug van ’n muis

Corlietha Swart 2013-06-26

"Vandag ry jy op my rug! En ek – kerkmuis? Ek ry op ’n rekenaarmuis se rug – vanaf Muizenberg tot by Musina. Ek wil immers weet wat in Suid-Afrika aangaan. Wil jy?"


Die helde van Berlyn

Thomas Channell 2013-06-26 "Bowie (soos in David) en Berlyn kan mens nie van mekaar skei nie. Berlyn sou seker fine sonder Bowie wees, maar Bowie sonder Berlyn?"

v’n hoop g’stroop

Jacobus Faasen 2013-06-26 “Duiw’lspiek”-b’heptheid, suiw’r illusie, “ras”-, “klas”-ideologie,
Boek-kenn’rs, m’t’l neo-outo-semi-para-kwasi-pseudo-teologie,
ignoreer opnuut lied vannie armes, struktuurg’weldscrescendo,
poog liefs, ytie kollig t’bly, nie aanleid’ng t’gee, virre innuendo

Ons gelatenheid (vervolg)

Jan Rap 2013-06-26 Dit klink verskriklik; sal Afrikaners ooit so arrogant wees om so-iets soos vervat in voorafgaande 23 punte te bedryf?

Indrukke van die McGregor Gedigtefees 2013

Naomi Meyer 2013-06-26 'n Paar betrokkenes by vanjaar se fees deel hul herinneringe.

Pouse en homo’s

Jaco 2013-06-26 Kom ons plaas sy Roomse Kerk onder die vergrootglas.

Hoe heilsaam is 'n toeristebedryf?

Jan Rap 2013-06-26 Mens hoor dikwels, nege uit die tien keer as mens vra hoekom iets Engels is, "dit is maar vir die toeriste".

Afrikaans uitsterf? Not 'n wiel!

Angus 2013-06-26 Geminifiseer! Daar het jy dit nou, kompleet met Afrikaanse voor- en agtervoegsel, en binne  Afrikaanse konteks.

Vir wie skryf jy jou gedigte? A

Joan Hambidge 2013-06-26 Die eerste weergawe van Joan Hambidge se gedig "Vir wie skryf jy jou gedigte?"

Vuilspel: 'n Misdaadroman oor haat

Joan Hambidge 2013-06-26 "Die roman sluit aan by die ryk tradisie van vrouespeur- en misdaadskrywers soos PD James, Minette Walters, Kathy Reichs en andere, maar die aanbod is meer populisties. Die gender-kommentaar is belangrik vir alle navorsers op hierdie gebied. Die taalgebruik is outentiek.
"
Top