Pasgelaai
Die reukgeheue is die mooiste onthou
2013-06-28 Die mens se reukgeheue is ongelooflik. Een reuk kan soveel emosies loslaat en jou “onthou” so verhelder. My reukgeheue het omtrent oortyd gewerk die afgelope tyd ...Op pad
2013-06-28 Ek lees hardop voor uit die boek op my skoot. Oor die turkoois rondawels, die kleibruines wat teen die hange in ravyne vasklou en oor kralewerkbriefies waarvan niemand meer die betekenis werklik ken nie. En oor inisiasie.Die spook van Norvalspont
2013-06-28 "Vakansie. Ons gaan Kaap toe. Plekke lank reeds bespreek op Laingsburg vir oorstaan, en Bettiesbaai vir ’n paar dae se ontspan en rustig wees langs die groot water."Op die plaas
2013-06-28 "Ons is op pad plaas toe. Alles wat nodig is vir die dag se kamp is gepak. Dit is grootwordgrond en altyd ’n voorreg om terug te keer."Piramides van Giza
2013-06-28 "Ek het die eerste ontmoeting met hierdie oeroue wonders en onderwerp van menige spekulasies heeltemal anders voorgestel."Stoesel
2013-06-28 "Omdat Elsas op die grens tussen Frankryk en Duitsland lê, het Lukas gedink hy sal goed met sy Duits oor die weg kan kom."Vakansie in die paradys
2013-06-28 "Dit vat ’n paar sekondes voor ek besef dat die onaardse oerklank wat weergalm in die strandgehuggie uit my keel kom. Die laaste asem in my longe word uitgeforseer tussen my saamgepersde lippe."My hel in Dubai (en oor ander skrywers se stories)
2013-06-28 "Ek hoop die boek laat mense besef dat dit baie belangrik is om die moets en moenies van ander kulture te leer voordat hulle vreemde bestemmings stormloop."Risikoreëling by koopkontrakte
2013-06-28 "Nadat die koopkontrak gesluit is, het die huis afgebrand."A history of violence – and bullfighting
2013-06-28 "South African writer John M Coetzee’s public appeal to Spain’s Cultural Committee contemplating the decision of whether or not to legally protect bullfighting as a 'cultural pastime' essentially pleads with the country’s lawmakers ... to be 'nicer' to unaware and unfortunate bulls."
Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)
2013-06-27 Hierdie advertensie vir 'n motorhandelaar is in Brittanje geskiet.
Indien sodomiete nie uitgeroei word nie, straf God die hele volk
2013-06-27 Die volgende tipe gebeurtenis sedert die geboorte van Christendom tot die hede is Christene se verweer oor alles wat ‘n land negatief tref.
triomf
2013-06-27 suggestie: lat Biebouw toe ’n Afrikan’r was,“umBhulu”, tuisg’kweekt’“Boer”, etno-ras,
’t nog’l’p Skelmbosse Braak, eie oef’nt’rrein,
l’t “Bossieman”-g’vaar binn’lands s’l b’daar
Vir Jaco
2013-06-27 Dus, hoe groter komponent die toeristebedryf van jou ekonomie is, hoe kwesbaarder is jou ekonomie.
Die kontradiksies van aanvaarding en verwerping
2013-06-27 Op Federale vlak mag daar nie teen gay huwelike meer diskrimineer word nie. Net soos dit toegestem het dat huwelike in California geldig is en mag voortgaan.Van Coke Cartel @ die Boer Theatre Restaurant
2013-06-27 Van Coke Cartel @ die Boer Theatre Restaurant13 July at 20:00
Tickets are R100
To book phone: 021 979 1911/ 0834060111
