Pasgelaai

Volmaan 23 Junie 2013

Dirk Hattingh 2013-08-15 Op 23 Junie 2013 was die maan nader aan die aarde en tot 13 % groter as gewoonlik. Dirk Hattingh skryf oor die gewyde lig daarvan.

Die dag toe die geroes

Adriaan Coetzee 2013-08-15

"die dag toe die geroes
die kosmos se keelgat
verstop het was daar groot
angs in die hemel want Mandela
was ’n instrumentbaba"



Les

Karin Prinsloo-Stuart 2013-08-15

" ’n ode aan alles
skryf die bekende
lesbetariër
sy dig haar lyf
en geswelde oë toe
aan laat nagte, vroue
en wyn"


"Die Onbekende Wag" deur Leandre Kemp

Leandre Kemp 2013-08-15 Soms doen ek sinnelose dinge Wat ek aan niemand kan verduidelik nie Want ek verstaan dit self nie

"Free your mind" by Gregorio Ugo Rodrigues

Gregorio Ugo Rodrigues 2013-08-15 Help me find my way No more of the cliché Lead me back home Back home I'm all alone

"Running Your Mouth" by Gregorio Ugo Rodrigues

Gregorio Ugo Rodrigues 2013-08-15 My bad, let me bring it back Sometimes my mind floats away Feeling like Denzel in Training Day Turned on the radio, some of y'all are overplayed Big headed cats, I call them Danny K

"Leuens" deur Karien Weyers

Karien Weyers 2013-08-15 Vat my sirkus toe Ek wil ? nar wees Ek wil grappies maak met ? traan in my oog Vat my kerk toe Ek sal bybel lees En vra vir bietjie water want my keel is droog

"Het iemand my broer gesien" deur Philip de Vries

Philip de Vries 2013-08-15 Het iemand my broer gesien? Hy was laas nogal dronk Toe ek badkamer toe was so tien oor tien Het hy my en al sy vriende geninja bom

"Liefdeloos" deur Anneke Scholtz

Anneke Scholtz 2013-08-15 Dankie vir geen liefde, geen vreugde en genot Dankie dat ek my liefde, vreugde en genot by ? nuwe mamma kon vind Waarom het hulle haar verwaarloos toe hulle haar as ? dogter gehad het? Waarom het hul haar so nou en dan gebel na sy weggeneem is?

Zabalazalisties kliph’rdtaai

Jacobus Faasen 2013-08-15 Millennium Drieër, g’dwienst’g, anie pak vat,
nesse drost’rslaaf, ytg’strek’p rak, reg v’r pyn,
wat na allie eeue, o Allah, nie gou s’l v’rdwyn,
“Duiw’lspiek”-siek, struktuurg’weld, in toprat

LitNet: Jou liriek

2013-08-15 LitNet: Jou liriek

Niks persoonlik nie ...

Cornelius Henn 2013-08-15 ... of om nes 'n bosvark met 'n hart, plek te maak by die watergat ...

moed’r s’n

Jacobus Faasen 2013-08-15 sou taal, moed’r (en vad’r) s’n, vol b’lofte groei,
ver wy’r’s Paarlberg-phallus, swak art’fak, bloei,
haar tongtentak’l, papilla-spektak’l, wyd uitsprei,
as Afrika-taal, Afrikaans, sup’rtriomfant’l’k g’dy

Weer die misbruik van kinders

George Bekker 2013-08-15 Die volgende “spoeg en plak” inligting is egter van so ’n aard dat dit ook onder die aandag gebring word.

Vir Angus oor sy lesse in linguistiek aan my

Jan Rap 2013-08-15 Jy gaan haal nou die bobbejaan agter die berg en raak nog die pad soontoe nog byster ook.

Misdaadslagoffers

Reusedwerg 2013-08-15 Enige geval van geweld of misdaad is moeilik om te verwerk.

Keke Jughashvili: My Dear Son

Johannes Comestor 2013-08-15 Hierdie herinneringe is in die argief van die departement van binnelandse sake in Georgië opgespoor. Die teks is 'n transkripsie van wat Keke op 23, 25 en 27 Augustus 1935 in Georgiaans gedikteer het.

"My love" by Da-Niel Kryns

Da-Niel Kryns 2013-08-15 My love I want to be yours I will show no remorse I will let our love take course There will be no divorce

"Tired" by Da-Niel Kryns

Da-Niel Kryns 2013-08-15 Tired of life Tired of love It's painful And too rough

"You made me believe" by Da-Niel Kryns

Da-Niel Kryns 2013-08-15 You made me believe in love You made me trust Took me away from all the lust
Top