Pasgelaai
Etniese groep met minste bagasie
2013-07-03 Ek stem saam, ek dink die die Indiër het homself in 'n mate van die apartheidsjuk bevry?
Kommentaar op Kobus Faasen se brief van 1 Julie 2013
2013-07-03 Dit is dus 'n valse persepsie dat skade deur maglustiges aan hierdie tale berokken word.
pseudo-fantasie
2013-07-03 b’voordeelde, b’nadeelde, beide inne pseudo-fantasie,magsjagt’r’s beste ner’ng, mark g’tuig vanne skeur’ng,
tussen ivoortor’ngnar, hek- en lyfwag, ja, na b’wer’ng,
“ras” en “klas” nu suiwer fiksie, ’n Self-v’rbeeld’ illusie
Antwoord op Angus se kommentaar
2013-07-03 Jy het wel gesê Afrikaans moet aanpas om te oorleef maar jy het te kenne gegee dat die lukrake ingooi van Engelse woorde hierdie aanpassing verteenwoordig.
Hoekom Afrikaans nie “isiBhulu” is nie
2013-07-03 “isiBhulu” beteken “die taal van die apartheidsonderdrukker”. Taal ís identiteit.SACM Winter Classics: A promising revival for a new generation
2013-07-02 "The aim of this series of four performances, performed every Tuesday from 18 June until 9 July 2013, is to create a lighter atmosphere that is indeed more accessible for a younger audience."Rainbow Scars: Die seer van Suid-Afrika
2013-07-02 Soos wat die titel voorstel, bespreek die produksie die dinge waaroor daar te min gepraat word: dit wat beseer, vermink en verlore gaan in Suid-Afrika se “reënboog”-bestaan.
suiw’r “isiBhulu”
2013-07-02 Millennium Drie status-afskal’ng, v’n moed’rtaal,Self-d’struktief, lot nu oorg’laat aan b’leidsmak’r,
taalwaghond toe glattie, soos v’rwag, taalb’wak’r,
aysh, taal-, nes g’loofstryd’r, voortyd’g aan’t faal
Katolieke skole vergeleke met Nasionale Christelike opvoeding
2013-07-02 Alhoewel ek ’n ateïs is en sal bly, sal ek altyd ’n sagte plekkie in my hart vir die susterkerke hê.
Lag 'n slag
2013-07-02 Een oggend vroeg kom Roosevelt op sy rystoel Churchill se kwartiere binne en sien Churchill voor hom sonder 'n draad klere.
Die duiwe sing van tonnels en blikkieskos
2013-07-02 Die wêreld se geliefde Madiba is nogsteeds in 'n kritieke toestand. Party bid vir sy genesing en ander wens dat hy nou net finaal en sonder pyn tot ruste kom.
Hartseer
2013-07-02 Ek was die naweek in Clarens en ALLES was Engels. Die besoekers was hoofsaaklik Afrikaans en selfs waar dit duidelik was dat winkeleienaars Afrikaans was, was alle, name, brosjures ens Engels.
Pil van bitterheid
2013-07-02 Bitterheid is ’n wortel wat opskiet en gou ’n boom met baie takke word.Song for Marion: Die beleënheid van ouderdom
2013-07-02 "Marion is sterwend aan kanker, maar sy leef steeds vir alles wat elke dag bied, veral vir die sanggroep oues onder leiding van die jong onderwyseres Elizabeth."Caroline de Margerie: American Lady
2013-07-02 "Dit is vir my interessant om na te gaan hoe (mooi) vroue hulle in die openbare lewe geposisioneer het in die tyd voor feminisme resultate behaal het."
