Pasgelaai

"The United States of Africa" by Poorly an Sin

Poorly an Sin 2013-08-20 But the underdog The underdog, a dark horse An unsuspecting force Africans we have so much to celebrate Ambition and drive determines our fate

"Two Silver Coins" by Brent De Waal

Brent De Waal 2013-08-20 Heels dig deep in the heart of my chest Fingernails deeper in my palm We won’t fear Two silver coins for the ferry My time is near Give me the noise Bring me the noise

"Wash Away" by Tyrone Quentin du Toit

Tyrone Quentin du Toit 2013-08-20 Wash away what I feel for you It's the past of my story Wash away how I`d kill for you You are gone but still linger in me

Francois van As: "Komedie is die nuwe rock ’n roll"

Henry Cloete 2013-08-20 "Daar is definitief meer groei in die komediebedryf en ek het gevoel dat ek ’n beter kans het om vir myself ’n naam te maak as ’n komediant eerder as ’n musikant."

Vrouedag en vrouekrag

Afrikaanse Taalraad 2013-08-20 "Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 Augustus 2013 ’n Vrouedaggeleentheid met die tema Vrouedag, Vrouekrag! aangebied."

"Nie meer nie" deur Bianca Ferreira

Bianca Ferreira 2013-08-19 Jy het my gemors My vertroue gebreek Al die beloftes verklik Ons goeie tye bederf Jy kan niks meer vat wat jy begeer nie

"Sonskyn oor herfsblare" deur Tyrone Quentin du Toit

Tyrone Quentin du Toit 2013-08-19 Die donkerte sal my nie swaai nie My gevoelens sal my nie verraai nie Ek sal nie weer daarheen draai nie Nie na herfsblare en koue winters nie

"Story Time" by Pieter Plaatjies

Pieter Plaatjies 2013-08-19 I have the power to change all that I have the will and determination to achieve almost anything

antwoord

Jacobus Faasen 2013-08-19 uitkoms, antwoord, oploss’ng v’r “tjêllins” afwes’g,
spiritueel d’mensie kontensieus, affekteer hele spul,
net Mens m’t G’wete s’l eksistensie-krisis deursien

Universiteit Stellenbosch: Nagraadse programme in Vertaling

2013-08-19 Lees nog omtrent die nagraadse diploma in Vertaling, die honneursprogram in Vertaling, en die MA- en PhD-programme in Vertaling.

Stellenbosch University: Postgraduate programmes in Translation

2013-08-19 Read more about the Postgraduate Diploma in Translation, the Honours Programme in Translation, as well as the MA and PhD Programmes in Translation at the US.

'n Bietjie SA Gay-geskiedenis

Jaco 2013-08-19 Ek het die volgende werkstuk gelees, wat heel interessant is ...

ALV2014: Verbintenisse in die Afrikaanse literatuur

2013-08-19 "Benewens formele voorleggings, is referate oor voorlopige verkennings en ondersoeke na moontlikhede vir verdere navorsing ook welkom. Nagraadse studente word aangemoedig om aan die kongres deel te neem."

Verskoning aan Angus

Jan Rap 2013-08-19 Ek sê weer, dis eenvoudig: As die aangespreekte kennis moet dra van 'n ander taal dan is die spreker besig om gemengde taal te gebruik, punktum.

Die mens se afhanklikheid van geloof

Kobus de Klerk 2013-08-19 Geloof is ’n begrip wat vir party mense iets voorstel waaraan hulle nie deel het of selfs wil hê, nie.

Die rassegeskil

Angus 2013-08-19 Dit is so dat enige twee mense op aarde se genetiese samestelling baie min van mekaar verskil. Dit dui aan dat ons afstam van ’n klein groepie mense.

“Sit sagter; sit af die Televisie!”

Hennie Fritz 2013-08-19 Ek het my TV-kyklus eintlik plek-plek verloor. Behalwe, as dit ’n goedvoel-verhaal of dalks ’n ou-ontmoet-vir-meisie-en-vind-die- liefde-van-sy-lewe-fliek is.

Helping translators change the world

Françoise Henderson 2013-08-19 "The starting point of a good translation is to get at the meaning of the original. How does one do that?"

Danda staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf

Danila Liebenberg 2013-08-19 Só dikwels hoor mens die versoek vanaf jonk en oud vir riglyne om ’n boek te skryf. Só dikwels gee mens algemene riglyne. Maar <em>Danda</em>, ’n jeugboek deur Chris Barnard, staan soos ’n landmerk uit op die soekpad na skryf.

"Miromira " by Melanie van Niekerk

Melanie van Niekerk 2013-08-19 Sat by the window today Your face a mirage in the distant rays Sunlight playing with my perception Dances on the reflections of the earth It smiles at me with vague projection I don’t respond, so it just disperses
Top