Pasgelaai
So was dit – ope brief aan Johan van Wyk
2013-07-12 "Jou stories lees lekker en wat ek die meeste van hou, is dat alles eintlik daar was, en soms nog net so daar is, in die meeste van ons se lewens."Vryfees 2013: [tussen hemel en aarde]
2013-07-12 "Die gehoor se sitplekke is met trampolienmatjies tot lêplekke omvorm. Só kan die videokuns van Herman van den Berg (musiek) en Pieter Lombard (video), onder regie van Alexa Strachan, rustig beleef word in die pikdonker lokaal."
Die aard en wese van ’n pejoratief
2013-07-11 ’n Pejoratief is in die meeste gevalle ’n “ras”-term wat as disrespekvol en vernederend ervaar word deur die persoon of groep waarna verwys word.
Vyf mites: Roomse Katolieke Kerk en seksuele wandade
2013-07-11 En so gaan dit vir tientalle indien nie in die honderde nuusberigte in die argiewe van die New York Times.
God-’n-Al
2013-07-11 v’r kniel’r, kophang’r, aanbidd’r, v’n Skepp’r,o Allah, V’rgeef Mens, Mens is Self-d’struktief,
Millennium Drie Homo Sap-Sap, lief hart’dief,
klas G’wete-herwinn’ng as geldmagsdemp’r
aard-’n-wese
2013-07-11 hayibo, Mens slat Naaste deemeketaa,“Europeër”, Kreool, ja, ontuis in Afrika,
slat’t oudslaaf, -Khoisan, reguit binne,
apartheid’t Mens b’roof v’n bai’ sinne
Cornucopia I: LS Lowry, Uitverkore volke en nasies, Profete
2013-07-11 Verstedeliking is relatief nuut in die mensdom se geskiedenis en Manchester is gekenmerk as die eerste moderne industriële stad.
Geheuekiekie 24 en 25
2013-07-11 My pa gesels land en sand in die passasiersitplek langs my en skielik hou hy op gesels, sak in sy sitplek af tot op sy rug en begin ritmies en met mening op die paneelkissie trap.
Jan Rap se vrees vir die Engelse gevaar
2013-07-11Wat egter waar is, is dat hierdie mens ’n inherente taalvermoë het. Hy kan klanke maak met sy spraakorgane om te kommunikeer.
