Pasgelaai
"You took my heart with you" by Pheladi Mashitisho
2013-09-02 I never planned for all this to happen I never planned to love you, nature took care of that I never wanted to put my heart on the line But everything changed when you came knocking on my life Oh, I let you in and you then became too comfortable, acting like you own the […]
Clover Aardklop 2013: Lelia Etsebeth gesels oor Bokkie Botha
2013-09-02 Bokkie Botha betree vanjaar die verhoog by Aardklop. Wie is sy en wat wil hierdie lugwaardin vir die wêreld vertel? Naomi Bruwer het vir Lelia Etsebeth oor hierdie eenvrou-komedie uitgevra.
regte houd’ng
2013-08-30 m’t houd’ng kom Mens ver, in hierie lewe,b’reik Mens mylpaal, sukses-’n-al, oplaas,
elk Mens’t ’n doel, doelmat’g na t’strewe,
t’ontsnap, ytie onkund’-ontkenn’ngswaas
"My Forever, I do" by Jo-Ann Dobson
2013-08-30 Preferred Band/Artist: BlackByrd Verse: It’s a promise that I make Forever and today Till death do us part I will give you my heart Verse: I give the answer, yes Until forever I confess You the only one for me Together we will always be Chorus: I promise you My forever, I do I'll try […]Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor
2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.
