"Weekend Warrior" deur Marius Smith

  • 0

Geskryf vir: Straatligkinders

Ek het my graad van die lewe gekry
Om bier te drink my beste vak
Soek ? ysterperd met ? groot masjien
Nou werk ek maar ? vyfdag week

REFREIN:
Op die langpad met die wind van voor
Wou ek naweke deur my hare voel
Maar het dit verruil vir my kitaar
My hart bly steeds weekend warrior

Nou het ek ? huis met ? dubbel garage
En ? stasiewa met ? babastoel
Soek ? ysterperd met ? groot masjien
Nou speel ek maar op my sessnaar

REFREIN

Dis roetine wat nou die botoon voer
Maar die donker kant, ken my naam nog goed
Soek ? ysterperd met ? groot masjien
Maar ek's nou te lief vir my vyfdag week

REFREIN
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top