Die lewe raak ? eentonige klank
? Noot aan net een kant
Dieselfde ou geraas alweer
Wat saag deur my brein
Ek sien die seer in jou siel
Dieselfde gesig alweer
? Teken wat die lewe los
Gemerk
REFREIN:
Want ek droom in stereo
Daardie perfekte klanke wat om jou vou
Die note draai rondom jou
Ons droom in stereo
Ons gedagtes word weggedra
Na ? plek ver van hier
? Plek waar ons sing en dans
Net wees wie ons wil wees
En al die pyn net agterlaat en leef
REFREIN

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

