Pasgelaai
LitNet-Spens: Wonderkop
2013-07-19 Wonderkop is die naam van die klipheuwel naby die myn, Lonmin, op Marikana, Noord-Wes Provinsie. Wonderkop is ook die titel van hierdie versdrama oor die tragiese gebeure daar tydens die werkers se staking in Augustus 2012.
Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek
2013-07-19 Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, het my inderdaad verontrus.
d’moonsfeer
2013-07-19 m’t oorlog wat so afwes’g op ons skerm bly,weerstand versus onn’rdrukk’ng, wat g’dy,
staatsmonitor privaatheid al diep’r indring,
“Duiwelspiek”-kerk deur iets sinist’rs omring
Ek het gesien: God says homosexuality is in ...
2013-07-19 Ek het gesien: God says homosexuality is in ...
George vs Wilhelm?
2013-07-19 Kleptokrasie van sg wêreld- en ander leiers, het altyd slegte gevolge vir gewone sterflinge!
Darwin en die belastingbetaler
2013-07-19 Die ateïs noem evolusie ‘n wetenskap. Dit moet dus deur wetenskaplike metodes bewysbaar wees. Evolusie is nie bewys nie, nog nooit nie, dit is dus nie ‘n wetenskap nie, maar ‘n geloof.
Groener leef?
2013-07-19 Windkrag, sonkrag en geysers en selfs gas uit riool, vir huis gebruik? Of vir industriële gebruik?
Vir Jan Rap oor Taalsiklus
2013-07-19 Taal begin by eenvoudige klanke om dan al hoe ingewikkelder te word. Daarna vereenvoudig dit weer, veral as gekyk word na dialekte wat uit ou tale ontstaan.Annelie Botes: Swart op Wit
2013-07-19 Botes vertel grepe uit haar geskiedenis. Die teks handel dus oor baie meer as bloot die gewraakte onderhoud en wat daarop gevolg het.My eerste keer
2013-07-19 Ons vyf vriende het tussen die Milnerton-meisies skamerig ingeskuif en aan my regterkant het sy verskyn – die mooiste mens wat ek in 16-jaar ontmoet het en selfs nog effens mooier, net omdat sy met mý wou praat.
Kosblik uitnodiging
2013-07-19 'n Versameling skrywersblikke op kos saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss.
Elke dogter het 'n ma, 'n gesprek deur Johann Nel
2013-07-19 Madeleine Volschenk so debuutroman Elke dogter het 'n ma is een oor 'n eksentriese familie.Daders, mededaders, medepligtiges, mede-als
2013-07-19 Ons lees omtrent daagliks in die koerante dat daar meerdere mense betrokke is by die pleeg van misdade, en daarom word daar in ons reg onderskei tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigers.Verskietende ster: Boekbekendstelling
2013-07-19 Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.The Sunday Times Literary Awards 2013
2013-07-19 Female writers stole the show at the 2013 Sunday Times Literary Awards, presented in association with CNA, this weekend.
