Pasgelaai

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2013-07-22

Afrikaans-vraestelle wat veral vir skole wat die IEB-eksamen skryf nuttig sal wees.

BSV: Slypskool vir ontluikende skrywers

Corlietha Swart 2013-07-22 Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Slypskool vir Ontluikende Skrywers vind vanjaar op Saterdag, 24 Augustus 2013 plaas gelei deur die welbekende filmresensent, verhaleredakteur, skrywer, akademikus en radiopersoonlikheid Leon van Nierop.

Resensie: Disconnect

Suzette Myburgh 2013-07-22 ’n Goeie riller wat die kyker se morele beskouings behoorlik uitdaag.

Hersirkuleer en hergebruik?

Hans Richardt 2013-07-22 Wat van die tonne toiletpapier wat jaarliks in toilette afgespoel word?

oopkop umfazi

Jacobus Faasen 2013-07-22 Mens korte vrou, “boesman” moertoe t’stuur,
na argiefpapier, waar’p “hy” g’skrewe staan,
afg’ets, teen die ronning vannie oorvolmaan,
’n vrou voor struktuurg’weldskasteel se muur

Oor Spirituele Intelligensie

Kobus de Klerk 2013-07-22 Spirituele Intelligensie is ’n begrip wat ons al sedert die sewentigs as studente en daarna gereeld gebruik het en weet waarop dit betrekking het en waarna dit verwys.

'n Moeilike besluit

Jan Rap 2013-07-22 Daar is die afgelope tyd heelwat radioprogramme gewees oor korrupsie, veral oor hoe lede van die publiek hulle dan ook skuldig sou maak aan korrupsie deur omkoopgeld aan 'n verkeerskonstabel of polisieman te betaal, al het dié die inisiatief geneem.

’n Vet Jors in ’n geel trui

Adriaan 2013-07-22 Soos ’n kind met die Tour de France se specs vir ’n speelding onder die blad stap Jors deur sy motorhuis se spinnerakke om fiets te bou.

Godsdiens die skepper van gay bewustheidsbeweging

Jaco 2013-07-22 Homoseksualiteit is ’n gegewe vanaf die menslike ontstaan.  Sedert die ontstaan van opgetekende geskiedenis, is melding van homoseksuele dade genoem. 

Vir Angus nog steeds oor sy 'Taalsiklus'-brief

Jan Rap 2013-07-22 Terloops, wat foeter jy met Chaldees of Aramees; Adam en Eva het Afrikaans gepraat; gaan lees maar Genesis.

Vir Wouter: The Beautiful Way of the Samura

Pieter Redelinghuys 2013-07-22 In die tradisie van die Samurai was een van die  kardinale aspekte van die Samurai- lewe en kultuur die emosionele band tussen senior Samurai  en sy jonger aspirant, ’n band waarvoor daar baie woorde bestaan om hierdie unieke verhouding te beskryf, soos bv bi-do, "the beautiful way".

Onbekwame skeidsregters

Jan Rap 2013-07-22 Die Brumbies het punte gekry as gevolg van strafskoppe teen die Cheetahs wat onregverdig was.

Kritiek teen die darwinisme herbesoek

Kobus de Klerk 2013-07-22 Brianvds verstaan blykbaar werklik nie die kritiek teen die darwinistiese evolusieleer nie. Is dit werklik nodig om wéér die kritiek uit te wys?

Wanneer is dit selfmoord?

Margi Jarrett 2013-07-22 As iemand rook, wetend wat dit aan hul liggame doen, word dit nie as selfmoord beskryf nie!!

Perdebytjie en haar makkers

Trienie 2013-07-22 Sal jy net vir vandag  jou angeltjie terugtrek en saam my op reis gaan?

Petronel Malan kondig solo-uitvoering in Kaapstad aan

2013-07-22 Petronel Malan, die bekroonde Suid-Afrikaanse pianis wat reeds geruime tyd ‘n hoogs susksevolle internasionale konsertloopbaan handhaaf, sal op Sondag 4 Augustus haar eerste buiging maak by die Hugo Konsertreeks in Kaapstad.

Eye of the Firestorm: Foto's

2013-07-22 Afgetrede generaal-majoor Roland de Vries, skrywer van Eye of the Firestorm, het vir LitNet foto’s gestuur nadat die boek verskyn het.

Digters uitgenooi na Tuin van Digters

2013-07-22 Die Breytenbach Sentrum nooi nou alle digters uit om op Marlene van Niekerk se gedig  "Mud school" te reageer en om dan hul gedigte van saam-protesteer, of dan teenkanting, te kom voorlees.

Musiek: Beukes & Delaney: Irish-Boereblues!

2013-07-22 This Johannesburg based duo performs an eclectic mix of original Folk, Traditional Irish-American, instrumental, as well as vocal based songs.

Teater: Cirque de la Symphonie

2013-07-22 "full house of delighted and mesmerized adults and children ... a crowd pleasing joy to behold" – The San Francisco Examiner.
Top