Pasgelaai

Nuus uit Afrika

Francois Williams 2013-07-29 Dis nou al ounuus dat Afrika een van die weinige wêrelddele is wat nie geheel en al bankrot is nie ... heel voor in die tou van die bankrottes rank die VSA en Europe ... hoe dan anders?

Cornelius, gesprekke op LitNet?

Hans Richardt 2013-07-29 Die 9 beginsels van Asatru word in elke huis in SA aan kinders geleer, tog word dit deur sommige as 'satanisme' beskryf!

Pierre de Vos braak gal teen Annelie Botes

Johannes Comestor 2013-07-29 Maar waarom so 'n bohaai opskop as haar verweer volgens hom "onsuksesvol" was? Dit is duidelik dat hy vir "die vrou" geen "respek" het nie.

Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu, en die Bybel

CorneliusHenn 2013-07-29 Vir baie lank beskou ek onse afgetrede Aartsbiskop Tutu, as die grootste geestelike die afgelope eeu.

Tot nadenke en goeie wenke

Angus 2013-07-29 ’n Toe mond voed nie die liggaam nie.

Crimplene

2013-07-29 My eerste herinnering aan Crimplene was, soos meeste van ons heel waarskynlik, 'n ouma of tante.

Indien 'n kat kon praat

Wouter 2013-07-29 Hierdie was 'n man wat altyd aangevoer het hy weet nie, maar sekerlik meer geweet as die gemiddelde persoon in 'n leeftyd sal weet maar kon nooit die kat in sy lewe uitpluis nie ...

First Unisa International Flute and Clarinet Competition

Ina van Rooyen 2013-07-29 The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014. 

Schreiner Karoo Festival 2013: Day Programme

2013-07-29 Day-visitors to the fourth annual Schreiner: Karoo Writers’ Festival (Cradock, 8 to 10 August 2013) have the choice of two varied programmes that both include teas and memorable lunches.

Schreiner Karoo Festival: Tourist attractions in the Cradock area

2013-07-29 The Schreiner: Karoo Writers' Festival takes place on 9 and 10 August 2013. See the sights in and around Cradock.

Drie nuwe direksielede aangestel by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2013-07-29 Met die onlangse aanstelling van drie nuwe direksielede by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees (wat jaarliks in Potchefstroom aangebied word), kry kundigheid en ervaring binne die velde van die uitvoerende kunste en finansiële bestuur ’n verdere hupstoot.

Schreiner Karoo Writers’ Festival: Lisa Ker-Antrobus interview

Naomi Meyer, Lisa Antrobus 2013-07-29 The Karoo Writers' Festival will take place in Cradock from 9 to 11 August 2013. Lisa Ker-Antrobus, organiser of the festival, tells Naomi Meyer what visitors to the festival can look forward to.

Skryfnet 2013: Jasper van Zyl se tweede verslag

Jasper van Zyl 2013-07-29  Jasper van Zyl se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.

Skryfnet 2013: Danie Marais se tweede verslag

Danie Marais 2013-07-29  Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.

Mediese navraag: Wie kan help?

Madaleen 2013-07-26 "Hallo, ek moet dringend navraag doen oor 'n ding ..."

Hulle - Oorspronklike Afrikaanse pop by die Boer

2013-07-26 Die plaaslike musieklandskap is op die randjie van 'n revolusie, te danke aan Johan Oberholzer and Wilmaré Rautenbach, twee ongelooflike sanger/liedjieskrywers. Saam is hulle HULLE, die nuwe gesig van oorspronklike Afrikaanse pop, wat met net een enkelspeler al klaar nuwe lewe in trefferlyste regoor die land geblaas het.

Teater: Vlooi kom weer Kunstekaap toe!

2013-07-26 Vlooi, Biebie en Kalla is oppad na ‘n kostuumpartytjie as die towersleutel begin gloei en skielik bevind hulle, hul in ‘n klein bootjie met ‘n ou, getekende kaart en die avontuur begin...

Lecture: Forensic pathologist Lorna J Martin presents Dying to Begin

2013-07-26 Whereas most medical disciplines regard death as the enemy to be fought or delayed at any cost, for others it is only the beginning. Forensic Pathology, a branch of medicine that takes its name from the Latin forçnsis (meaning “before the forum”), is as old as the Roman Forum where criminal cases were decided through public presentations and debate.

Announcing the first Unisa International Flute and Clarinet Competition

2013-07-26 The Unisa Music Foundation is proud to announce that the First Unisa International Flute and Clarinet Competition is scheduled to take place from 2 to 15 February 2014.

Die Onbeholpenheid van die Witte Weste

Francois Williams 2013-07-26 Groot nuus vandag is die treinongeluk in Spanje, waar die drywer teen amper 200 km per uur gejaag het in 'n 80 sone!!
Top