Pasgelaai
Kuberklas Kreatief-kortverhaal: La Cumparsita
2013-07-31 "Ek het weer vir oulaas in die spieël gekyk, gevoel hoe my moed my amper begewe. Gelukkig sou ek dit nie alleen hoef aan te pak nie, want daarvoor het ek ’n dansmaat gehad. Wel, ek bedoel ons almal het dansmaats gehad, maar myne was spesiaal."Willem Pelser van RSG se eie keuse
2013-07-31 "Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Willem Pelser – aanbieder van U eie keuse – aan die woord."
Francois Williams uitgevang!
2013-07-31 Soois, jy praat heeltyd van ‘ons’ as jy na Suid-Afrika verwys, so al asof jy hier bly.
Hoekom die blitsige verval van die Weste dan??
2013-07-31 Maar hoekom is enigiemand verbaas? Hoekom is die Weste ALWEER bankrot?
kwintessensie
2013-07-31 Millennium Drie Sapiens, propvol “Duiw’lspiek”-sindroom,aanvaar onreg, oorlog, d’grader’ng, sonn’r bietjie t’skroom,
v’r daai finaal b’sef, post-Lewe Een, zero b’vrees, of bang
'n Paar regstellings vir Angus
2013-07-31 Daar is mense wat Afrikaans besoedel met Engelse woorde en dit het met leenwoorde net mooi niks uit te make nie.
Mens die skepper, God die skepsel
2013-07-31 Vir hierdie brief se doeleindes, word van die Christelike Katolieke kerk in teenstelling met Christelike Protestantisme vergelyk. ’n Vergelyking tussen die “Sola Scriptura” van Protestantisme en Oorlewering (Tradisie) van die Katolieke.
Nog lewensbehoudende wenke
2013-07-31 Dit is altyd die donkerste net voor dagbreek. As jy jou buurman se koerant wil steel, is dit nou die tyd.Lees gerus ’n Ander mens
2013-07-31 "Die gepaste titel dui ooglopend op die feit dat diegene wat in die getuiebeskermingsprogram geplaas word, ’n nuwe identiteit moet aanneem, en wesenlik 'nuwe' of 'ander' mense moet word om te oorleef en met hulle lewens aan te gaan."Zorada Temmingh se Skakerings van die Skepping
2013-07-31 "Skakerings van Skepping is Zorada Temmingh se orrelimprovisasies op 'n geestelike tema. Danila Liebenberg het onlangs hierdie musiekgeleentheid deur die Stellenbosse orrelis bygewoon. Hier is haar indrukke."Praktiese wysheid (fronesis) in ’n verdeelde samelewing
2013-07-31 "In hierdie bydrae word die begrip praktiese wysheid (“fronesis”) ondersoek en krities verken. Die begrip het sy wortels in Aristoteles se werk."Exclusive Books celebrates The Bloody Book Week & Crime Month
2013-07-31 From the 31 July until 31 August, mystery, murder and mayhem will rule supreme at Exclusive Books during Crime Month. This literary crime spree will kick offwith the annual The Bloody Book Week celebration, brought to you by Jenny Crwys-Williams and Associates from 31 July to 4 August in Johannesburg.Vuleka art competition opens at Art.b Gallery in Bellville
2013-07-31 Art.b Gallery invites you to the opening of the annual Vuleka art competition's exhibition.Japer Hu
2013-07-31Sedertdien sit ’n klomp vet kaalgat mans met puisies op hulle boude – in die einste sauna wat Japer Hu daagliks afgespuit het.
The fair
2013-07-31"South Africa’s favourite fairground attraction
Is ninety-five years old
Today."
Test match (Some sessions)
2013-07-31"Leave the referral
Bowler’s got him plumb within a plum
Watchman to the stumps"
Naomi Meyer se besonderse onderhoud met Mervyn Eloff
2013-07-30 Die punt wat ek egter hiermee wil uitsonder, is Naomi se laaste twee vrae, en Vader Mervyn se antwoord daarop.
