Pasgelaai
Strooipoppe in evolusie
2013-07-26 Daar is twee aspekte van evolusie deur middel van natuurlike seleksie wat dikwels swak verstaan word en dan word wanvoorstellings vir strooipoppe voorgehou.
Theatre: Hansel and Gretel – a ballet of hope and magic
2013-07-26 The Johannesburg Youth Ballet presents a return season of Hansel and Gretel at the UJ Arts Centre in Johannesburg from 14-18 August.Poeding, port en poësie op Taaldag
2013-07-26 Kom geniet ‘n Poeding, port en poësie-aand met drie gewilde Afrikaanse kunstenaars op Woensdag 14 Augustus, Taaldag, in die Paarl. Dit word aangebied deur die Wynland Dameskring in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en –monument.Kettinggesprek: In Niemandsland
2013-07-26 Koos Kombuis en Stef Bos se konsert Niemandsland word op Woensdag 4 September by die Namibiese Woordfees in Windhoek gehou. Hulle noem dié gesprek: "KOOS en STEF praat KAK."
doekvoetdoekoemdoepa
2013-07-25 sou’k hand waag, somm’r so, aan ’n sonnet,m’t ritme virrie beat, metrum, rym virrie pyn,
sê hul wann’r Mens G’wete, oplaas, t’rug het,
s’l paloekaskap, nes b’dreigd’ spesies, v’rdwyn
Al gehoor van die Darwin-mafia???
2013-07-25 Die persoon wat die evolusieleer verkeerd kan bewys en vervang met 'n beter verklaring vir die verskeidenheid van lewe op aarde, sal in die geskiedenis bekend staan as die grootste wetenskaplike van die 21e eeu - 'n eer wat elke wetenskaplike graag sou wou opeis.Robert Paul Wolff: A Life in the Academy (Deel 1)
2013-07-25 'n Mens het hier met 'n outeur te make wat radikale, sogenaamde progressiewe, waardes aanhang.Die Griek
2013-07-25 Die verliefdheid was soos ’n gespande draad tot by ’n Griekse rondawel aan die ander kant van Goudini, en geen naelstring sou vanaand sterk genoeg wees om hierdie jongman terug te hou nie!St James Church shooting: Twenty years on
2013-07-25 On 25 July 1993 a shooting was carried out at the St James Church in Cape Town. Twenty years on, Naomi Meyer speaks to the rector, Mervyn Eloff.Kalfiefees 2013: LAPA-boekbekendstellings
2013-07-25 Kom luister na twee spesiale boekbesprekings: Die Vloek deur waarnemende regter, dr. Johan Kruger, sal bespreek word sowel as die nuwe boek van Chanette Paul, Siende Blind.Italian pianist Silvia Belfiore focuses on African Composers
2013-07-24 The Italian pianist Silvia Belfiore has a special infinity for New Music. She will perform a special programme focussing on music by African composers on Sunday 28 July at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall at Unisa.Fokofpolisiekar is cool
2013-07-24 "Die polisievrou hier noem hulle Fokof, soos ek die geslepe klein pa-se-failure wat ek ken, op sy van noem. Jy sê sy van, maar spoeg dit uit."Kiek-en-fliek: Clover Aardklop 2013 Loodsfunksie
2013-07-24 Vir die eerste keer in Clover Aardklop se geskiedenis is hierdie jaar se fees bekendgestel met 'n gratis musiekfees vir die publiek.Afrikaners is nostalgierig: Afri-Frans as vertaling van identiteit
2013-07-24 "Afri-Frans word as deel van die nostalgie-genre in die Afrikaansgesinde musiekbedryf gesien, en die vertaalkundige dimensie van Afri-Frans, wat die vertaling van ’n aantal liedjies van Afrikaans na Frans behels, word binne hierdie “nostalgie” geïnterpreteer as wisselwerking, deur middel van vertaling, van taal en verskeie aspekte van identiteit."Bestendig maar kritiek
2013-07-24"Bestendig maar kritiek" het in die Beeld verskyn met Jeanne Goosen se 75ste verjaarsdag op 13 Julie. Lees dit op LitNet.
Interpreting Nuremberg
2013-07-24 "In my life I craved the words Richard saidto Jewish parents English meant safety
In his time he had Höss plead to the dead"
republiek
2013-07-24"in hierie republiek van ons
met die donker hart en
swaar gewonde geskiedenis en
bloedspoor deur die wattelwoud"
