Pasgelaai

Antwoord vir Angus (en Rietha)

Jan Rap 2013-08-02 Die woordeskat van enige taal bevat leenwoorde en meeste van ons, soos ek onder andere, weet nie eers watter woorde almal leenwoorde is nie want dit is 'n integrale deel van die woordeskat.

“see-anemone het nie senuwees nie” - IL de Villiers

Suzanne 2013-08-02 Is daar iewers waar ek ’n verduideliking/bespreking/resensie ...

Die Karoo-spietkop

Hennie Fritz 2013-08-02 Ek stop voor ek die dorp inry. Haal weer Meisie se kaart uit en lees dit nog ’n slag – mens wil nie in Fraserburg verdwaal nie!

Gifkaroo – voorteks maak vuis

Susan Smith 2013-08-02 Dít is die eerste gewaarwordinge ná die lees van Gifkaroo, Etienne van Heerden se voorteks vir sy roman, Klimtol, wat in September 2013 by Tafelberg Uitgewers verskyn.

Kosblik: ’n Blik op die kos, die skrywer én die boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-08-02 Kosblik, ’n versameling kosstories deur skrywers, digters, joernaliste, essayiste, koskenners, woordvrate en ander skeppers is op Woensdag 31 Julie by Casparus op Stellenbosch bekendgestel.

The Rocky Horror Show by The Fugard bied ’n vermaaklike produksie

Polonius 2013-08-02 En al het The Rocky Horror Picture Show tekortkominge, is dit een ding wat hierdie Fugard-produksie het: RESPEK, in hoofletters.

USAN 2014: Kongres vir jong navorsers

2013-08-02 Jong akademici en jong (wat die afgelope vyf jaar gegradueer het) word uitgenooi om hulle voorleggings in Afrikaanse en Engelse taal- en letterkunde aanlyn in te dien.

UCT vacancy: Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education

2013-08-02 The School of Education invites applications for the position of Associate Professor/Senior Lecturer/Lecturer English Education.

Die Swart Kat slaan 'n vos toeganklik vir die moderne jong leser

Marike van der Watt 2013-08-02 Marike van der Watt gee haar indrukke van Die swart kat slaan ‘n vos – en vertel ook hoekom dié boek, naas Saartjie, saam met die Maasdorp-reeks tweede op haar tienjarige dogter se lys van gunstelingboeke is.

Is die Mercedes “bestuur”?

Gustaf Pienaar 2013-08-02 "Wat mnr Smith presies gedoen het, sê die hofverslag ook nie, maar op 'n manier het hy die aansitter van die motor in werking gestel, en omdat die motor in rat was, het dit vorentoe gespring."

Vakature beskikbaar by NALN: Museumgeesteswetenskaplike

Vriende van NALN 2013-08-02 ’n Pos vir ’n Eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum) in Bloemfontein is beskikbaar. Die sluitingsdatum is Vrydag 9 Augustus 2013.

Foto's: Penguin SA verwelkom Karin Brynard as skrywer

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2013-08-01

Karin Brynard is Dinsdagaand by Penguin se Johannesburg-kantoor as Penguin-skrywer verwelkom en aan die media bekendgestel.

Of Cops & Robbers - Mike Nicol launches new thriller

2013-08-01 Mike Nicol launches his new thriller at The Book Lounge on 15 August at 5:30pm.

Brianvds, jou sinlose verduideliking!

Hans Richardt 2013-08-01 Te veel spring op 'n populêre wa van bewaring, sonder werklike kennis!

een-v’r-een

Jacobus Faasen 2013-08-01 spes agente v’n agentskap, klinies-wet’nskapl’k, g’skool, opg’lei,
in ied’r opsig, v’n neo-lib markb’mark’ng, sup’rsorgvuld’g g’trein,
hulpbronb’nutt’ngsinstrument kil-klinies-kapitalisties vaartb’lyn,
meer’s g’noeg, eintl’k veel’s te veel, maks wins’t profijt uit t’kry

Gaan Engels dan Afrikaans vervang?

Angus 2013-08-01 Volgens jou moet ’n woord “deel wees” van  ’n taal voor dit gebruik kan word. Hoe weet die spreker dat 'n woord deel is van Afrikaans of nie?

Alexandra Fuller: Falling: The Story of a Marriage

Johannes Comestor 2013-08-01 Fuller skryf ongetwyfeld uitstekende prosa. Daar is heelwat brutale opregtheid in die boek, al lyk dit asof sy soms oordramatiseer en die teks aandik om dit interessanter as die feite te maak.

LitNet: Jou musikante

2013-08-01 LitNet: Jou musikante

LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint

Marietjie Lambrechts 2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.
Top