Pasgelaai

Die misbruik van kinders

George Bekker 2013-08-08 Of 'n mens dit nou uit 'n evolusionêre of Skeppergod benadering beskou ons het geslagsorgane gekry om te geniet en te gebruik nadat ons seksryp is, sodat daar nie mettertyd 'n tekort aan mense ontstaan nie.

Ontlening vir Jan Rap

Angus 2013-08-08 Baie mense dink verkeerdelik dat die grammatika van ’n taal, reëls is wat gehoorsaam moet word wanneer daardie taal gepraat word.

Juliet Barnes: The Ghosts of Happy Valley

Johannes Comestor 2013-08-08 Ek moes die boek dalk liewer nie gelees het nie, want dit het my te veel ontstel. Baie van wat daarin staan, is 'n spieëlbeeld van wat ons daagliks in ons jong demokrasie ervaar.

Rut en Chemosh

Trienie 2013-08-08 Môre is vrouedag. Dit laat my onwillekeurig terugdink aan dié vroue wat ‘n verskil in my lewe gemaak het. Rut is een van hulle.

Koffer in Berlyn – Essays oor kabaret

Henning Snyman 2013-08-08 Hennie Aucamp is 'n uitnemende kenner van die kabaret en hy het wye ervaring binne die gebied, veral ook as die skrywer van kabaret- en verwante tekste. Inderdaad getuig hierdie samestelling van essays oortuigend van Aucamp se kennis en betrokkenheid.

Verlore varkie

Gustaf Pienaar 2013-08-08 Vandeesweek se hofsaak vertel die amper droewige verhaal van 'n boer, ene mnr Scheepers van Vryburg, wat in die middel-sestigerjare van die vorige eeu vyf varke met sy bakkie dorp toe vervoer het.

Sensitiewe gees op pelgrimsreis deur lewe

Laurie Gaum 2013-08-08 Soeker, die grondig hersiene en uitgebreide weergawe van Pieter Cilliers se ‘n Kas is vir klere, praat nou ook Engels. Onder die pragtige titel Pilgrim verskyn die uitstekende vertaling van eersgenoemde boek waarin Kas as eerste deel opgeneem is.

Michael le Cordeur gesels oor Kaaps

Michael le Cordeur, Naomi Meyer Academic research 2013-08-08

"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."

Slagyster deur Rudie van Rensburg: Bekendstelling

2013-08-08 Queillerie en Bargain Books nooi jou na die bekendstelling van Rudie van Rensburg se debuutroman, Slagyster.

Het jy ’n storie oor jou ontmoeting met Nelson Mandela?

Melanie Verwoerd 2013-08-08 Former ANC MP and ambassador to Ireland, Melanie Verwoerd, in conjunction with Tafelberg Publishers, is compiling a collection of anecdotes from people who have met Nelson Mandela at some stage in their lives for a special tribute book to honour the father of our nation.

SA se gesondheid ens ...

Francois Williams 2013-08-07 Mens lees dat baie mense in SA is oorgewig, ek ek moet stem.

skoon v’rseep

Jacobus Faasen 2013-08-07 als issie wel, ou pel, Mens kan’t mooi v’rtel,
v’r somm’ges’ Lewe Een, ’p Aard, helse hel,
deuskant neo-kon-boerwors-ghettogordyn,
sin v’r sinvolheid, rede, snel aan’t v’rdwyn

Die lewe in Afrika

Francois Williams 2013-08-07 Daar is geen twyfel dat Wittes in Afrika het die beste leefstyl ter wêreld nie, gekoppel aan die veiligste veiligheid wat daar is.

JA of NEE

CorneliusHenn 2013-08-07 Vir geruime tyd reeds ontduik die werf se sogenaamde ware gelowiges en Bybelaanbidders soos Kobus de Klerk, Dolf van Loggerenberg en Trienie Mahne, my eenvoudige vrae rakende hul antiklerikale dwepery op die werf.

Konsentreer kêrels

Reusedwerg 2013-08-07 Daar was iewers een verskriklike party en dit loop toe uit op 'n smetterige orgie.

Trantaaliaans, Kaaps en Afrikaans

Jacobus Faasen 2013-08-07 Nou bereik die taaldebat amper ’n klimaktoriese orgasme.

Taalbedrog

CM 2013-08-07 Die werklikheid is die volmaakte.
Die versinsels van mense is 'n gesoek na onsin.

Hedendaagse kinders

Reusedwerg 2013-08-07 In die huidige bestel word daar 'n generasie gekweek wat in die toekoms nog lekker moeilikgeit gaan maak.

Wie besluit watter geslag?

Wouter 2013-08-07 Waarna gesoek word is om weg te doen met die geslagsrolle wat die binêre van manlike / vroulike veronderstel.
Top