Pasgelaai

"Lonely" by Achmat Ariefdien

Achmat Ariefdien 2013-08-30

"My Forever, I do" by Jo-Ann Dobson

Jo-Ann 2013-08-30 Preferred Band/Artist: BlackByrd Verse: It’s a promise that I make Forever and today Till death do us part I will give you my heart Verse: I give the answer, yes Until forever I confess You the only one for me Together we will always be Chorus: I promise you My forever, I do I'll try […]

Saartjie Botha beloof om die gehoor weer te bekoor

Saartjie Botha, Ineke Coetzee 2013-08-30 Saartjie Botha is die vervaardiger van drie produksies wat vir die eerste keer te sien is by vanjaar se Clover Aardklop. Ineke Coetzee het met haar daaroor gesels.

Rolf Harris

Francois Williams 2013-08-30 Julle onthou nog ou Rolf, die goeie oompie wat so lustig "Waltzing Mathilda" gesing het op die ou SAUK, en mooie prentjies afgejaag het?

"Tussen moet en wil" deur Jo-Ann Dobson

Jo-Ann 2013-08-30 Ek lê en kyk na elke uur My oë brand soos n warm vuur Soos ek huil Ek sit tussen moet en wil Moet is besig maar wil is stil Kan ek nie die een met die ander ruil Ek wens ek kan ’n plekkie kry Waar albei kante kan versprei Maar nou sit ek […]

Vir Thomas en Cornelius oor demokrasie

Jan Rap 2013-08-30 Ek het nie demokrasie as regeringstelsel gekritiseer nie, ek het dan al selfs by meer as een geleentheid gesê demokrasie is die enigste ding wat gaan werk vir ons hier in Afrika, spesifiek hier aan die suidpunt van Afrika.

"Save our Hearts" by Elkin Weits

Elkin Weits 2013-08-30

"So Strong" by Henricus Gysman

Henricus Gysman 2013-08-30 Preferred Band/Artist: BlackByrd Verse 1: I never tought that this pain would come my way No I wish I could, I could wish it all away Cause it sure doesn’t fit me and I don’t know what I did to deserve this I was doing my best just yesterday – and getting all the love […]

"Superstar" by Elkin Weits

Elkin Weits 2013-08-30 Preferred Band/Artist: AKA Yoh, I've had this dream for a while Before I could reconcile There were only a few things I could afford Before I knew I could record Locally people think my dream is lame My success will put them to shame That means I'll leave my country with a lot of pain […]

"Take A Trip" by Henricus Gysman

Henricus Gysman 2013-08-30 Preferred Band/Artist: AKA La la la la la la la la la la la la la La la la la la la lalala la la la lalala Lalalala Verse 1: Take a sip of my holy water – uh Take a trip down holiness – yeah Picture me as we cruising down the high-way. You're […]

"This is what I do" by Phumlani Mpanza

Phumlani Mpanza 2013-08-30

Menslike bewegings, veral oues, wat nog "praat"

Humphries du Randt 2013-08-30 alles gebeur onder die kombers
appelkoosmaan pluk
appeltjie met jou te skil

Verduidelikings gevra van Wouter

Jan Rap 2013-08-30 Jy wil weet of daar 'n RGN- of NRO-verslag bestaan wat die 'ongelooflike' stellings in my brief staaf.   Watter ongelooflike stellings?

Vir Reusedwerg oor Boereverguising

Jan Rap 2013-08-30 Dankie vir die stille teregwysing; 'Boereverguising' in plaas van die 'Boerebashing' wat ek gebruik het.

Die vakunie-vloek

Jaco 2013-08-30 Vandag kom die groot skok.  Walter Sisulu Universiteit is bankrot en word gesluit met 25 000 studente in die steek gelaat.
Top