"Skryf jou gedagtes op mure en glase" deur Zander Eeden

  • 0

Skryf jou gedagtes op mure en glase
Skryf jou gedagtes op mure en glase

Jy is nie ’n dwaas dis bloot net
Nog ’n fase

Jou vrees in die mure vasgevang
Sê my hoekom is jy bang

Skryf jou gedagtes op mure en glase
Skryf jou gedagtes op mure en glase

Ons almal probeer vir God bel
Terwyl die res van die wêreld net sit en rebel

Skryf jou gedagtes op mure en glase
Skryf jou gedagtes op mure en glase

Sê my, sê my, waar is die einde en waar is die begin?
Sê my, sê my, waar is die einde en waar is die begin?
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top