Pasgelaai
"’n Inner gevoel" deur Ruan Vassis
2013-09-11 Geskryf vir: Straatligkinders ’n Bekende vertrek met ’n vreemde gevoel Daar is ’n geskarrel en gewoel agter in my kop As die vier mure kon praat Wat sou deur hulle uitspoel Daar is soveel wat nie gesê is nie Sinne wat hang in die lug Die lewe is te kort maar ons staan en kyk […]
"Out of the box" by Coreen Prinsloo
2013-09-11 I’ve run out of excuses Grown tired Of these bruises You tricked me like a joker I’m nobody’s fool I admit you are a trigger So I just play it cool Don’t know why – It’s the regrets of yesterday Never the things I said But the things I didn’t say Hold it back one […]
Ongestrykte verlede
2013-09-11"Gladys staan in ‘n wit kombuis
en sing haar struggle songs.
Sy bevry die skottelgoed,
wurg en druk die onderdrukkende water
uit die spons uit."
Chemotherapy
2013-09-11"Go with the flow, he says
Who says? He, he who dishes the dirt,
poison for the pores, the nerve endings, the brain"
