Pasgelaai
Homoseksuele predikante: ’n Regs- en morele dilemma
2013-09-11 "Die kwessie van homoseksuele predikante, gay-huwelike en gay-legitimasie is van die enkele komplekse juridiese en morele vraagstukke wat die pluralistiese Suid-Afrikaanse samelewing konfronteer."
Boekbekendstelling: Dieper deur Retief Burger
2013-09-11 Jy word uitgenooi na die bekendstelling van die nuwe boek deur Retief Burger. Kom ontmoet Retief, luister waaroor Dieper gaan en praise & worship saam!Mediavryheid op NWU se Potchefstroomkampus
2013-09-11 PEN Afrikaans, ’n groepering skrywers, joernaliste, uitgewers, akademici en ander woordpraktisyns wat hul onder meer vir mediavryheid beywer, vind die sluiting van die Noordwes-Universiteit se studentekoerant, Die Wapad, ongerymd en betreurenswaardig.Anastasia de Vries oor Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
2013-09-11"Jou kind is jou kind, ongeag. Volmaak geskape deur die Here onse God. Punt. Durf ek, wat myself ’n Christen noem, dan sy handewerk bevraagteken die dag as en wanneer my kind haar gay-wees aan my toevertrou?"
