"Hierdie wêreld" by Hendrik van den Berg

  • 0

Vers 1:
Hierdie wêreld met rooi en blou verstaan jou goed verlang na jou
En wag geduldig, wil nog stories om jou lewe bou
Hierdié hartland het jou ontvang geen mistakes, divine belang
Van die begin af was jy deel van die meesterplan

Vers 2:
Hierdie wêrelde met liberty Chinese takeaways and English tea
En vader Claerhout se brushstrokes for all the world to see
Charlie Chaplin en chelsea buns Cape to Cairo, cappuccino sonder guns
En die Franse glo nog vas in hulle strange cuisine

Chorus
Hierdie wêreld behoort aan jou
Aan jou toevertrou
Goue sirkels om die maan
Onder nuwe watervalle staan
Hierdie tuin het sy eie taal
Kom skryf jou nuwe verhaal
Dans vandag om die maan
Skep jou eie wentelbaan
Besit die plek – waar ook al jy gaan

Brug:
Kom kyk wie wag in die oggend blou
Hierdie plaas is net vir jou gebou
Kom kyk wie wag in die oggend blou
Hierdie plek behoort ook aan jou
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top