"Trane" by John McHattie

  • 0

Vers 1:
Sit hier om'a maaltyd so alleen
Buite waai die wind dis koud dit reën
Dink aan daarie tye ek en jy
Dis sad dis jammer dis verby

Vers 2:
Vandag hoor ek jou naam dit maak so seer
My hart slaan annie brand kan dit nie keer
Dink aan daarie tye ek en jy
Dis sad dis jammer dis verby

Refrein:
Trane vul my oë
Trane dis weer so
Die lewe sonner jou
Soos digte mis wat aan my klou
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top