Pasgelaai
Utopia’s goed g’noeg (v’r Mens)
2013-08-06 soms moet Mens aftog blaas, dood so v’rmy,aaire next time kyk wat strydlustige kan kry,
onn’r-, aanhoud’nd, v’r G’wete-herstel b’yw’r,
vir g’n s’kond oor Uitkoms, Oorwinn’ng, huiw’r
NZ, een van die mees besoedelde lande ter wêreld ...
2013-08-06 En natuurlik die kastige silwerskoon omgewing ... of hoe? Toe nie!!
Aan die vergetelheid ontruk
2013-08-06 Ek het altyd gedink ek weet wat “aan die vergetelheid ontruk” beteken, totdat ek so pas my e-pos oopgemaak het.
Vir Angus
2013-08-06 As iemand kennis van twee tale moet hê om 'n spreker te verstaan dan, kennelik, is die spreker besig om mengeltaal (mooi woord wat ek by jou geleer het) te gebruik. Die spreker is dus besig om die een taal met die ander te besoede
Notas: London Sunday Times - "Diamonds ensure Mugabe is for ever"
2013-08-06 $800 miljoen vir so 'n arm land is 'n tragedie en is apart van die moontlike totale koste van $3000 miljoen aan omkoopgeld, teenoor 'n BBP van ongeveer $10 000 miljoen, maar kon dit nie bevestig word as die korrekte syfer nie sonder enige twyfel nie.
Tao, spiritualiteit , en om in wese te wees ... (vir almal met harte)
2013-08-06 CJ Langenhoven het geseg: Dieselfde water wat 'n wyse man se meul draai, verspoel die dwaas se lande ...
Gays vs Homoseksueles
2013-08-06 Wat is die verskil tussen ’n gay persoon en ’n homoseksuele persoon?Kinders?
2013-08-06 Ruim 30% van alle misdade word deur kinders (as ons alle persone onder ouderdom 18 hierby inreken) gepleeg. Kinderregte verhoed enige wesenlike of beskaafde strawwe.A painting grows on your wall
2013-08-06 "How back to back we stood, and tall we stood?How we then read in books the lives we took.
Now a painting grows on you wall"
Early evening
2013-08-06 "Early evening and the great, glowing globeIs half hidden beneath the horizon.
No orange array salutes its passing,
Only the quiet coo of pigeons
And the slow pitter-patter
Of garden irrigation."
lKh? da !hoa 2013: Press release
2013-08-06 "By means of the first Namibian Word Festival, the lKh? da !hoa, I want the public to acknowledge and give hope to the people in our country who create art even if they are poor and not always in a position to have the luxury of studying."Word verhale vertel of geleef?
2013-08-06 Rentia kyk na die gaping tussen die wêreld van die teks en die wêreld daarbuite. Word verhale vertel of geleef en waarom vertel ons so graag stories?Namibiese Woordfees 2013: lKh? da !hoa
2013-08-06 Die Namibiese Woordfees vind vanjaar vir die eerste keer plaas – op 2 tot 7 September 2013. Naomi Meyer het by Chrisna Beuke-Muir, feesorganiseerder, van 'n Afrikaanse fees elders in Afrika gaan hoor.Anoniem geskenk
2013-08-06"Vir jou gaan ek 'n ketel
en 'n stel wit koppies koop
as trousseau vir die trou"
Oewerspel
2013-08-06 "Die Mooirivier se kurwesdraai by haar wilger verby
maar sy is min geskeel deur hom
wat speels haar liggaam streel"
Die problematiek verbonde aan die identifikasie van Taenia spp. in honde (Canis familiaris), jakkalse (Canis mesomelas) en rooikatte (Caracal caracal) in Suid-Afrika
2013-08-06"Die lintwurm Taenia solium, met sy feitlik wêreldwye verspreiding, is inderdaad seker die bekendste parasiet wat mense besmet. Reeds so vroeg as 1550 v.C. is verwysings gevind na lintwurmbesmetting in mense."
