Onbeskryflike gevoelens wat ek nie kan uitbeeld nie
Onbeskryflike gevoelens waardeur ons almal gaan
Dis soos ’n deurskynende muur waaraan jy nie kan raak
Dis soos ’n deurskynende muur wat jou skok net waar jy staan
Dinge word weggesteek en die waarheid word opgevreet
Dinge word weggesteek
Ek veg waarvoor ek staan jy kan my nie keer nie, wie is jy?
Ek veg waarvoor ek staan
Onbewonder dis ’n onbewonderlike wêreld hier
Onbewonder dis ’n onbewonderlike wêreld hier
Onbewonder dis ’n onbewonderlike wêreld hier, hier, hier!
Ek veg waarvoor ek staan jy kan my nie keer nie, wie is jy?
Ek veg waarvoor ek staan
Dinge word weggesteek en die waarheid word opgevreet
Dinge word weggesteek
Onbewonder dis ’n onbewonderlike wêreld hier ...

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.