Pasgelaai
Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Kuns, kinders, kos en kortflieks
2013-07-18 Landskapkunstenaar Strijdom van der Merwe is vanjaar die feeskunstenaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word, met die tema van landskap en omgewing wat ook in verskeie ander uitstallings verken word.Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Musiek en dans
2013-07-18 Van dawerende musiekkonserte en eiesoortige musiekteater tot uitstaande klassieke musiek en intieme dansproduksies vorm deel van vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat in Potchefstroom aangebied word.
Bejaardes se ervarings
2013-07-18 Ek is 'n skrywer en soek bejaardes se ondervings met hulle kinders wat verhoudings aanbetref.
vad’rland
2013-07-18 sou’t sek’r lankal al g’brand’t,als wat minn’rheid v’rrig’t, ja,
hier, op onn’rpunt v’n Afrika,
net patriotte wat v’rstand’t
Nog Katolieke afgryse
2013-07-18 Behalwe vir hulle berugte jagse sekskapades, is die Katolieke kerk ook bekend vir haar politiese ingrype waar enige sekulêre staat met Katolieke belange bots.
Abraham Lincoln en slawerny
2013-07-18 Ek haal haar teks volledig aan, nie net omdat dit my standpunt bevestig nie, maar ook omdat dit myns insiens 'n ewewigtige, feitelike en buitengewoon duidelike weergawe van die gebeure is.
Nog steeds vir Angus oor sy taalsiklus
2013-07-18 Jy sê jy sien ek is bekommerd oor die vertaal van Afrikaans na ander tale. Waar kom jy daaraan?Clover Aardklop Nasionale Kunstefees 2013: Toneel
2013-07-18 Die toneelprogram van die 16de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom dek ’n wye spektrum – van jong talent tot groot geeste; van klassieke tekste tot klug.
Gian Groen by die Boer
2013-07-18 Die sanger en liedjieskrywer, Gian Groen, kom maak weer 14 Augustus 2013 ‘n draai op die Boer se verhoog met sy band.HSRC looking for research trainees
2013-07-18 The HSRC is offering a salaried PhD internship, based in Pretoria, Durban, or Cape Town. Applications close 26 July,Clover Aardklop 2013 – Program
2013-07-18 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.Nuwe boeke by NB-Uitgewers
2013-07-17 Lees nou Die bleek man of my hakke deur Harriet Christou, Die Suid-Afrikaanse Reg deur Francois Smuts, 'n Bakgat 101 Maniere om te Lewe en Sterwe deur R.R. Ryger, Maar TinTin in Tibet deur Leon van Nierop, Ratels deur Tove Jansson en Back to Villa Park deur Jenny Robson.Resensie: Die laaste tango
2013-07-17 "Die fliek begin met ’n aksietoneel: De Wet (Louw Venter), ’n speurder van die Valke, trek uiteindelik ’n reeksmoordenaar (Stian Bam) vas, maar hy verloor kop en slaan die man tot in die hospitaal."“Ek kan eintlik net hartseer musiek skryf …” – Die selektiewe kanonisering van Arnold van Wyk (1916–1983) se werke
2013-07-17 "Elegiese konnotasies word aan talle van Arnold van Wyk se werke geheg, veral aan dié werke waarvan die titels beelde van eensaamheid of weemoed oproep. Hierdie elegiese beeld van Van Wyk het gaandeweg die karakter van ’n mite aangeneem."Van Kerkenberg tot Bloedrivier
2013-07-17 "Die gevaar van roofdiere word vroeg reeds onder die aandag gebring – en as tema behou."Nuwe boeke by LAPA Uitgewers
2013-07-17 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.
“poetry oo die liewe annie anne kant” – Ronelda Kamfer gesels met Nathan Trantaal oor Chokers en Survivors
2013-07-17"As daa een ding is wat ek gelee et van opgroei in Bishop Lavis issit dié: daa is niks meer unimportant as die liewens van arm mense nie. As arm mense doodgan los hulle niks agte nie, niks trace dat hulle exist et ie. Vi my is my writing history as told by the losers."
LitNet Akademies-resensie-essay – “Over de gehele oppervlakte een veld”: Alfred Schaffer en Mark Rothko
2013-07-17 "Soos verderaan sal blyk, staan die poësie van Schaffer in ’n ingewikkelde verhouding tot die werklikheid. Hy is sekerlik nie, in die konvensionele sin, ’n 'betrokke' digter nie."
ABO en Duitsland?
2013-07-17 Wel, dit is vir my baie interessant dat Koningin Victoria die ouma van Koning Wilhelm van Pruisse was en daarom het Duitsland nie aktief in ABO betrokke geraak nie.
opdraand Stryd
2013-07-17 sonn’r nog min brode, deursuur, t’wil bak,gort’s klaar gaar, Mens onklaar, ane tak,
lat Millennium Drie Homo Selw’rs g’waar,
aysh, struktuurg’weld’s erg’r’s apartheid,
“Selle” Self nie by een “Ann’r” w’l skaar,
“Ann’r” t’veel ann’rs, t’min selle as Self
