Hi my liefie
Ek sing vir jou 'n briefie
Uit my hart
Jy’s dalk nie perfek nie
Maar niemand sal jou ooit in kan haal nie
En niemand sal ons taal kan praat nie
Refrein:
Wat ek en jy deel is
Meer as liefde
Meer as woorde
En meer as dade
Meer as meer en soveel keer groter
Hi my liefie
Ek sing vir jou 'n briefie
Want jy’s my harte diefie
Onthou jy nog ons eerste soen
Nie een van ons was seker of ons dit mag doen
En ek is nie vir een oomblik spuit nie
En eks bly ek’t jou nie verwyd nie
Want nou is jy my lewe
En sonder jou sal my aarde bewe en in mekaar tuimel
KOOR
wat ek en jy deel is
meer as liefde
meer as woorde
en meer as dade
meer as meer en soveel keer groter

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

