"Die lewe is 'n lied" deur Donovane van Dyk

  • 0

As die voëltjies so vroeg in die oggende jodel
Staan ek op en glimlag so breed

Die lewe is 'n lied
gaan jy saam sing
'n vrolike klits in my stap
'n huppel op die noot van 'n lieflike dag
Ons almal kan maar laat waai met 'n lekker lawaai lag

As die son in die oggend op kom
Met sy helder giggelende strale
Dan kraai die haan en sy kuikentjies saam. Want

Die lewe is 'n lied, gaan jy saam sing
’n Vrolike klits in my stap
’n Huppel op die noot van 'n lieflike dag
Ons almal kan maar laat waai met 'n lekker lawaai lag
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top