Pasgelaai

Gelukvoos (Tanka-gedig)

Hennie Fritz 2013-07-09 'n Tanka-gedig is 'n tradisionele Japanese poësievorm wat uit 31 lettergrepe bestaan. Hennie Fritz probeer.

Markplein

Marthé McLoud Poësie 2013-07-09

"Op koue klippe
net duskant
Brussel se plein
sit ’n groep junkies
vol daggadrome"

ATKV Senior Burgers presteer in eerste landwye Afrikaanse Talentkompetisie 2013

2013-07-09 Die eerste landwye Afrikaanse Talentkompetisie vir Senior Burgers het groot belangstelling ontlok en puik talent opgelewer.

LitNet kuier by die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans

Naomi Meyer 2013-07-09 Wat doen die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans? Vandag traktéér hulle. Op 9 Julie 2013 neem hul afskeid van Ria Olivier en heet ook vir Ronelia Brand welkom. Naomi Meyer het by hulle gaan kuier.

Die media, demokrasie en burgerlike deelname: ’n Etiek van luister

Herman Wasserman 2013-07-09 "As deel van demokratisering het die Suid-Afrikaanse media betekenisvolle veranderinge in eienaarskap en regulering ondergaan, en die media moes hulself heroriënteer ten opsigte van ’n nuwe demokratiese omgewing."

Flautist takes top prize in 1st Unisa Southern African Wind Instrument Competition

Ina van Rooyen 2013-07-08 "Music lovers attending the final round of the 1st Unisa Southern African Wind Instrument Competition on Saturday 6 July were treated to four seldom-heard concertos with orchestra before popular flautist Cobus du Toit was announced as the top contestant."

A Town Called Fokol Lutho

2013-07-08 A Town Called Fokol Lutho is a new, a cappella musical comedy, that brings five men, and five harmonised voices to a small Karoo town where nothing ever happens, and no-one is good at anything except singing and not falling in love. It runs at Kalk Bay Theatre from 12 July to 10 August.  

Priesters bewerkstellig kastrasie vir verklikker

Jaco 2013-07-08 Lees saam met ons van nog verdere afgryse deur die Katolieke kerk teen die mensdom aangevang ...

Wouter Ferns se Afrikanerhaat en Ingelse aktivisme

CorneliusHenn 2013-07-08 Die Boere-Afrikanervolk is besig om uit te sterf ...

My internasionale bakkiesboek!

Hans Richardt 2013-07-08 Ek het 'n maand gelede bakkiesboek begin!

“isiBhulu” se ma se kaap

Jacobus Faasen 2013-07-08 daar waar Mens na buite toe g’stu worre,
borsvol melk w’t wag, Mens, sonn’r sorre,
v’n kleinsaf, oorlew’ngsles flink assimileer,
selfs leer, hoe Mens onn’rskei, pejorativeer

Bone-day

Gerhard Ebersöhn 2013-07-08 The question is, what is the manuscript evidence for the inclusion of "Jesus"? And what difference does its inclusion make for the meaning of the verse?

Vir Jan; dis goed om oor taal te dink

Angus 2013-07-08 Dis goed as ’n mens oor taal dink, soos ons hier probeer doen. Ek beskryf hoofsaaklik wat ek sien gebeur, en probeer dit verklaar; nie dat ek altyd daarvan hou van wat ek sien nie, of daarmee saamstem nie.

Afrikaans was onderdruk

Varkspek 2013-07-08 My pa, gebore in 1913, het ons vertel hoe hy deur 'n Engelse onderwyser gedwing is om met 'n "donkie" hoed in die hoek van die klaskamer te sit omdat hy dit gewaag het om Afrikaans op die skoolgronde te praat, ipv Engels.

onv’rkw’kl’k

Jacobus Faasen 2013-07-05 v’rkrimpte, v’rknog aan star v’rstardheid,
onkund’g, onb’wus, re krisis, b’nardheid,
eg v’rslae, t’rneerg’druk, sonn’r ’n bydrae,
tot vrede, g’regt’gheid, lendawu, in Afrika

Vir Wouter oor loutere snert

Jan Rap 2013-07-05 Ek het al meermale, na stellings en/of gevolgtrekkings wat ek gemaak het, dit duidelik gestel dat ek verkeerd mag wees en feite sal verwelkom wat aandui dat ek die kat aan die stert beetgehad het. 

Verwarde Kruitjie-roer-my-nie

Duitswester 2013-07-05 Die onkundige heiden weet niks van wetenskap of teologie, maar hy ondersteun die teorie omdat die elite in sy gemeenskap dit aandui en hy wil tog nie “uit” wees nie.

4 maal (kommentaar op) vir Angus

Jan Rap 2013-07-05 Jy hou aan sê Afrikaans kan nie verengels nie terwyl dit voor jou oë (ore) gebeur; die Kaapses byvoorbeeld praat 'n hewig verengelsde Afrikaans.

Die aanloop tot 1913 herbesoek

Wouter 2013-07-05 Wit versoening en die eenwording van die land is dus gesmee in die aangesig van die vrees van die Afrikaners gebring deur die oorlog vir die Afrikaan.

Ek ry oor Paasnaweek ...

Raed-na-Gael 2013-07-05 ... hier uit die Wes-Kaap Bosveld toe vir 'n paar dae. Daar is iets op die pad wat nou regtig waar belaglik voorkom.
Top