Pasgelaai

Namibiese Woordfees 2013: Volledige program

2013-08-29 Hier is die volledige program van die Namibiese Woordfees 2013. Die fees vind vanaf 2 tot 7 September 2013 in Windhoek plaas.

Hoeveel jaar om babas pap te slaan???

Francois Williams 2013-08-29 Ek wil darem graag dink hier in SA, as jy 'n baba 3 maal met vuiste aanrand, haar verblind en permanente breinskade toedien, dan sal jy laaaaank gaan sit!

nes Piet’rsbûrre

Jacobus Faasen 2013-08-29 straatnaam, g’bou, streek, erfnist’rrein,
kultuurb’waard’r, batebasis oppie brein,
nalat’ng, eksklusief, neo-histories, stad,
onvoorwaard’l’k opg’dis, ’l m’k wíé wát

Die bespotting van ander se spiritualiteit (harte)

Cornelius Henn 2013-08-29 Vir jare reeds bespot fundamentele ongelowiges en ewe fundamentele Bybelaanbidders, ander se harte wat nie hul ego dien nie.

LitNet: Jou lenteblom

2013-08-29 LitNet: Jou lenteblom

Geskiedenis geleef?

Hans Richardt 2013-08-29 My oumas was glad nie lief vir Paul Kruger nie, want hul was in ABO jong vroue en het ware geskiedenis geleef.

1983-referendum

Hans Richardt 2013-08-29 Kan Afrikaanse media dalk ware feite begin skryf of is dit geval dat te jong joernaliste stront gorrel, omdat hul bloot nie geskiedenis geleef het nie?

Demokrasie?

Hans Richardt 2013-08-29 'n Kleptomaan het obsessie om te steel.

historiografies, of hoe?

Jacobus Faasen 2013-08-29 ’t Mens Self, Self lied’rl’k v’rsaak, via Self-d’struksie,
sonn’r ’n ou slagspreuk op t’diep, Zabalaza’t g’jika,
sorry mawethu, tyd’s v’rby, v’n “ras”, ook v’n “klas’

Vir die aspirant-genetikus: begin in die kombuis

Angus 2013-08-29 DNA (of dan op Afrikaans, DNS) is nie net ’n dubbelheliks nie. Dit is ook nie sommer so ’n wafferse hierjy molekuul nie; dit is GROOT, so groot dat dit bekend staan as ’n makromolekuul.

Voertaal-uitdrukkings en skelwoorde

Humphries du Randt 2013-08-29 Na asem snak  
Sy laaste snik
Hy dink sy g stink nie

Wit en Gesondheid! Nommer 2

George Bekker 2013-08-29 Dis wenslik om aan die begin daarop te wys dat die VSA die wêreldtoneel oorheers sover dit konvensionele siekte behandeling betref.

Sophia Kapp daag vroue uit om hul regte op te eis

Izak de Vries 2013-08-29 Die skrywer Sophia Kapp het op 29 Augustus 2013 in Valhalla Park, ’n arm gemeenskap op die Kaapse Vlakte, ’n pleidooi gelewer vir vroue om hul regte op te eis. Sy het statistiek van die Wêreldgesondheidsorganisasie aangehaal wat getoon het dat een uit elke twee vroue in Suid-Afrika aangerand of seksueel misbruik sal word gedurende haar leeftyd.

Resensie: Elysium word hoog aanbeveel

Suzette Myburgh 2013-08-29 Neill Blomkamp doen dit weer! Met District 9 het die fliekwêreld behoorlik kennis geneem van hierdie Suid-Afrikaans gebore regisseur, en Elysium behoort sy reputasie finaal te vestig.

Invitation/Uitnodiging: Into the Hitherto Unknown - Van Riebeeck Society/-Vereniging 2013

2013-08-29 Protea Bookshop, Rondebosch and the Van Riebeeck Society take great pleasure in inviting you to the public launch of the Society’s 2013 publication, Into the Hitherto Unknown: Ensign Beutler’s Expedition to the Eastern Cape in 1752, edited by Hazel Crampton, Jeff Peires and Carl Vernon.

Die Deleen Bekkerprys vir die beste TV-draaiboek of Rolprent-draaiboek in Afrikaans

2013-08-29 Die prys wat uit R50 000 kontant en 'n 9 kt goue medalje bestaan, word toegeken aan die beste draaiboek wat in die voorafgaande twee jaar gebeeldsend is (in die geval van die TV-draaiboek) of vertoon is (in die geval van 'n Afrikaanse rolprent-draaiboek).

"A Lot like Love" by Rashid Martin

Rashid Martin 2013-08-28 Preferred Band/Artist: BlackByrd No clouds in the sky But it feels like it's gonna rain Can't wait for you to make me cry Sweet tears of joy We've been friends way too long But the feelings They're way too strong How come you been holding out When you know We could be making out Chorus: […]

"Down in the Dungeons" by Chantel Neasham

Chantel Neasham 2013-08-28 Down in the dungeons With the devil by his side There was heat, there was fire It was burning in his eyes He’s soul he had sold it For less than a dime His mind he had lost it For the rest of time Chorus: When the devil he comes calling Will you open up […]
Top