"Jy is my lewe" deur Barney Lategan

  • 0

Ek is die een, jy is die ander
Ek was alleen, en jy’t dit verander
Dis die pad wat ons saam gaan loop
My hand in joune – dis hier waar ek vir altyd wil wees
En ek tel al ons dae in een miljoen drome
En ek skryf dit neer in twee miljoen woorde
Want jy

Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
Jy’s my gebed, jy is my rede
Jy’t my gered van die donker verlede

Dis die wonder van ons twee saam
My hand in joune – dis hier waar ek vir altyd wil wees
En ek tel al ons dae in een miljoen drome
En ek skryf dit neer in twee miljoen woorde
Want jy

Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
Ek gee jou alles, sien my liefde net vir jou
Diep uit my hart, gee my lewe net vir jou
En ek tel al ons dae in een miljoen drome
En ek skryf dit neer in twee miljoen woorde
Want jy

Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
Ek tel al ons dae in een miljoen drome
En ek skryf dit neer in twee miljoen woorde,
Want jy

Jy is my lewe
Want jy is my hele lewe
 
lyricMap homeMap

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.

Top