Vers 1:
Wonder wat jy maak ... dis laat nag kannie slaap
Dink aan jou
Trietsig is die weer ... is jou hart ook seer
Mis jy my
Weet jy's moedeloos ... wil jou so graag troos
Lief vir jou
Wil jou weer kom haal ... dis jy wat moet bepaal
Nog lief vir my
Koor:
Gee my die kans ... en ek sal jou lei
Daar na die spruit ... ons huthuis langs die vlei
Klou aan jou drome ... glo weer dit word waar
Jy is my lewe ... ons twee vir mekaar
Vers 2.
Lui tog telefoon ... verlang na jou stemtoon
Dink aan jou
Wil weer van jou hoor ... wil jou nie graag verloor
Mis vir jou
Twyfel nie aan my ... sal jou nie wil verly
Glo vir my
Wonder wat jy maak ... dis laat nag kannie slaap
Nog lief vir jou
Koor:
Gee my die kans ... en ek sal jou lei
Daar na die spruit ... ons huthuis langs die vlei
Klou aan jou drome ... glo weer dit word waar
Jy is my lewe ... ons twee vir mekaar

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

