Pasgelaai
"Bietjie Baie" deur Trisa Hugo
2013-08-13 My bietjie is jou baie Die glas is half of vol Maak nie saak hoe jy kyk Iewers gaan die bolle rol
"Die gekose lewenspad" deur Heidi Jennifer de Villiers
2013-08-13 Twee weë is daar om van te kies, Maak ek egter die besluit met my hart of vlies? Dun en kronkelrig sal die een van twee wees, Die reguit, kort en maklike een is is bedoel vir vlees
"Fairytale" by Heidi Jennifer de Villiers
2013-08-13 Never be afraid of the unexpected, Was what I always told myself Until my world got infected And i had to put my heart/hope on a shelf
"I miss you" by Heidi Jennifer de Villiers
2013-08-13 You took my sunshine as you left the scene, My heart is not yet mine to redeem ‘Cause I was scared – I had to set myself free, After you made it clear that you loved me
"Gedig vol insig" deur Ivan Kruger
2013-08-13 Ek moet self my kruis dra, Ek moet minder vrae vra, Ek moet al my begeertes staak, Ek moet die waarheid bekend maak,
"Kan nie kla nie" deur Ivan Kruger
2013-08-13 Ek word geruk aan my gees wat eindelik sleg is, ek maak los al die gedagtes wat voor my oë gevleg is, genade eskapade, speel my ore dood, my ore dood.
"Hold Me Now" by Sheldon Stephenson
2013-08-13 Hold me now I feel like I'm dying feel like I'm fading into the night Hold me now I feel like I'm falling feeling like I can't do nothing right?
"September Stains" by Chani Brits
2013-08-13 While blooming blossoms spring abound Our love falls like the amber, spiritless leaves in May I am alone again and my bliss, drowned
"Wat ons was" deur Chris de Wet
2013-08-13 Vertel my nog 'n keer Die waarheid Sit saam my terwyl die Maan sy son gaan haalJ.M. Coetzee se Summertime (2009) as laatwerk
2013-08-13 "Min toegewings word aan die leser gemaak, tipies van ouer skrywers in die laatwerkperiode, wat meer konsentreer op laaste werke waarmee hulle hul eie vermoëns uitdaag en minder op die kommunikatiewe aspek van werke."En jy sal die waarheid ken
2013-08-13"Teoloë praat verskillende tale, sommige kerke probeer omhels, ander jaag die homoseksuele mens summier weg. Heteroseksualiteit kraai koning as die normatiewe en homoseksualiteit dans in die skadu’s daarvan." Retha Benadé lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.
RR Ryger: "Ek hardloop al van geboorte af in daai Tussenwêreld ..."
2013-08-13 RR Ryger se jongste boek, ’n 101 Bakgat maniere om te lewe en te sterwe, is pas deur Queillerie uitgegee. Ryger beantwoord enkele vrae oor sy ongewone aanslag en hoe die boek as “twee verhale in een” aangebied word.
"Al wat ek wil hê" deur Rene Kruger
2013-08-13 Ons almal vat kanse Maar vergeet van balans Ons almal wil net liefde he Maar vergeet hoe om te sê Ek wil jou hart in myne lê
"Down to earth" by Ricardo Jacobs
2013-08-13 Momma use to tell me Don't you let 'em get you down You hold your own future And deserves the brightest crown
"Eindelose tyd" deur Owen J Wiese
2013-08-13 Op ‘n ander plek midde sonder-einder vlaktes Is dit stil in hierdie gedagtes Om te redeneer is verkeerd, opstand is wreed “Bly net kalm”, beveel die wat weet
"Slum life" by Buntu Majola
2013-08-13 That's that ghetto we living Hoodrats and young G's we yielding Future leaders and prom queens we killing Mob justice burn buildings Continually brain washing our children
"Soos mis voor die Son" deur Hanno Visser
2013-08-13 Son kom verdamp my trane in my oë sodat ek nog een keer kan sien hoe 'n goeie more oor die horison uitstyg.
