Pasgelaai

Herman Kleinhans: "Ek gee nie meer om oor die bedryf nie ..."

Henry Cloete 2013-08-13 "Ek is moeg daarvoor om vir almal te cater en ek het besluit om net te doen wat ek wil doen en musiek te skryf en maak wat my gelukkig maak ..."

More about Sing 'it artist, AKA

2013-08-12 AKA is defying all hip hop conventions to support an aspiring rap lyricist in making a dream come true.

Meet Sing 'it 2013 participants, The Soil

2013-08-12 Meet The Soil: a four-member a cappella singing group whose music can best be described as Kasi Soul.

Introducing Sing 'it 2013 participants, BlackByrd

2013-08-12 These three dynamic, beautiful, talented, friendly and charming young ladies have made a big impact on the South African music scene with their energetic live performances, singing, dancing and guitar-playing.

So, who are the Straatligkinders?

2013-08-12 The band reinvented themselves with a new, fresh sound and an objective approach in songwriting.

Sanlam Sing 'it 2013 | Terms and Conditions

2013-08-12 Sanlam Sing 'it 2013 reëls, bepalings en voorwaardes.
Sanlam Sing 'it 2013 rules, terms and conditions.

Introducing the Sanlam Sing 'it 2013 artists

2013-08-12 Write for these top South African artists and win R50 000 in cold hard cash!

The Rocky Horror Show extends

2013-08-12 The Fugard Theatre, in Cape Town, has extended their run of Richard O'Brien's smash hit musical The Rocky Horror Show until the end of October 2013. The production, directed by Matthew Wild, has taken the Mother City by storm

Vir Francois Williams

Jan Rap 2013-08-12 Waarskuwing:  Francoiswilliamsiaans

Vinnige persoonlike vragie vir Francois Williams

Pieter Redelinghuys 2013-08-12 Soos jy seker onthou van die goeie ou dae van die Melt Myburg-era was my interesse maar altyd psigiatrie, en die meer eksotiese fenomene van psychopatia sexualis.

Vir Williams oor sy Afrikanerosaurusse-brief

Jan Rap 2013-08-12 Ek sien jy verkneukel jouself hewig oor die regering rook wil verbied.

Rede vir ateïsme

Thomas 2013-08-12 Ek is nie 'n ateïs omdat ek kwaad is vir een of ander god nie. Ek is ook nie 'n ateïs omdat ek seergemaak voel of omdat ek teen iets rebelleer nie.

Pieter Redelinghuys

Cornelius Henn 2013-08-12 Aangesien ek meen ons soveel betreffende ons ervaring op die werf deel, deel ek ook hierdie gedagtes in besonder met jou.

Mans verneuk meer …

Jan Rap 2013-08-12 … as vrouens hoor ek vanoggend op Praatsaam.

'n Besonderse blik op die werklikheid (vir almal met harte)

Cornelius Henn 2013-08-12 Ek deel hierdie veel aangenamer persepsie op die werklikheid

Die reuse-probleme van Duitsland

Francois Williams 2013-08-12 Duitsland is gepamperlang na WWO2, sy sondes en skulde flink vergewe, en siedaar die plekkie was op koers.

slegs slimme

Jacobus Faasen 2013-08-12 aysh, Millennium Drie-g’vaar strek wyd,
byna, amp’r, dalkies, totte oneind’gheid,
herwin-v’n-G’wete een moewies stryd,
min g’wet’nlose, tot g’regt’gheid b’reid

"Richard Dawkins atwitter"

Wouter 2013-08-12 Laat 'n mens wonder waarmee Hitch mee vorendag sou kom?

Steeds oor ontlening vir Angus

Jan Rap 2013-08-12 Jaarliks sterf daar tale uit as gevolg van besoedeling; hulle is naderhand so besoedel die mense begin maar die besoedelende taal praat.

Die boek Rut en herinterpretasie (midrash) in die Bybel

Cornelius Henn 2013-08-12 Die Bybel kan beskou word as 'n versameling Heilige Skrifte (uit nog baie meer oral in die mensdom). Dis hoofsaaklik deur Hebreeuse skrywers geskryf.
Top