Pasgelaai

"Monotany" by Tanya Gumbi

Tanya Gumbi 2013-08-20 Every time I look in your eyes I hear Roberta Flack, taking me back reminiscing to the very first time I saw you, touched you, kissed you ... you know, your name is my mantra

"Regret" by Boitumelo Jwere

Boitumelo Jwere 2013-08-20 It's unexplainable, I give you everything you can expect from a woman love, respect, care - you name it, but no it's just not enough for you (not enough for you) you belittle me in everything that's why I say ...v

"Hearts as one" by Wendy Acton Burnell

Wendy Acton Burnell 2013-08-20 You're the most beautiful thing I have ever seen I'm scared I'll wake up and find this a dream how can someone so perfect really exist until I met you, I had never been kissed like this

"Hero" by Skulliz84

Skulliz84 2013-08-20 I’ll pay for that Vivo fill it to the tip of the petrol meter party like Zizi, the Pres’boy Ceaser passports to the Pleasure Islands with Visa

"Just famous" by Ntobeko Ximba

Ntobeko Ximba 2013-08-20 Are we entertainers? or does this contain us? am I messenger? An artist? or am I just famous

"Stronger" by Skulliz84

Skulliz84 2013-08-20 They say you never know what you have till it’s gone man I was weak, sixty four megs against six gigs - Pentium after she left (left), I went mad asking myself if I’ll ever get her back (get her back)

"Stukkie goud Suid-Afrika" deur Michael Strydom

Michael Strydom 2013-08-20 Jou grasgroen vlaktes, jou droeë Karoo, waar die jakkalse marakkas en jou waterstrome en watervalle net na jy jou trane uitgestort het oor jou stukkie goud Suid-Afrika

"Victory I Never Won" by Agnes Sonto

Agnes Sonto 2013-08-20 Every day I tell myself, something is going to happen I'mma break through or somebody is gonna break through to me ... I look at the pictures with hopes that they might say something positive

"Hart van klip" deur TJ Potgieter

TJ Potgieter 2013-08-20 Dis Woensdag maar dit voel soos 'n Maandag Eens op 'n tyd 'n versoek en gou verander na 'n opdrag Hoe maak jy 'n hart van klip weer sag?

Verskietende ster: ’n Onderhoud

Stefan Enslin, Naomi Meyer 2013-08-20 "Stad-en-streeksbeplanning het my kreatiwiteit en lus vir werk heeltemal doodgemaak en ek het besef hoe belangrik dit is om geluk in jou werk te vind." Stefan Enslin gesels oor sy reis na romanskryf.

Advertensiekopie: Ou bloed is die Lekkerlitboek vir Augustus

Izak de Vries 2013-08-20 "Grobler het raakgelees dat Venter se skurk inherent soek na geregtigheid. Die moordenaar pleeg nie moord gewoon omdat hy lus is nie; hy verwyder pedofiele uit die samelewing omdat die staat, weens allerlei (goeie en slegte) redes nie hierdie ouens se tjank kon aftrap nie."

Die oorweldigende dwelmkultuur van NZ

Francois Williams 2013-08-20
Tog is mens effe verbaas om te lees dat een van NZ se top poliesmannetjies verkoop ook dwelms so as 'n lekka deeltydse joppie!!

2013

Jacobus Faasen 2013-08-20 Millennium Drie Sap-Sap, op beautiful planeet, Aarde,
dink voorafg’rangeerd, kitskat’gories, neo-stereotiep,
onb’reid, ’n gram ’f grein “Duiw’lspiek”-gif (af) t’skiep,
skat Self-d’struksie, onkunde, sup’rsup’rieur na waarde

Trienie Mahne; Kobus de Klerk se meisie, en Jaco Fourie se fornikasies

Cornelius Henn 2013-08-20 Mag Jesus Christus onse Skepper, ons almal vergewe.

Beenkop Afrikaners en ander rugby praatjies ...

Francois Williams 2013-08-20 Ek het nog nooit so 'n geesdriftige skare gesien by enige rugby wedstryd nie, selfs al stuur jy trokke vol tenkers met brannas en coke in by Loftus gaan dit NOOIT gebeur daar dat mense hulself en die game so sal geniet nie ...

Diefstal in London nou BINNE Heathrow!

Francois Williams 2013-08-20 Vanuit eie ondervinding weet ek dat mens vrees wanneer jy jou bagasie ontvang op Heathrow, want tien teen een is jy reeds besteel!

Diamant-Kind van God

Berdine 2013-08-20 In ons lewe moet ons ook koppe stamp en verseker voel dit soms asof ons teenoor ’n waardige kragtige teenstander staan ...

Uitnodiging na boekpraatjie by SASNEV, Pinelands

LAPA Uitgewers 2013-08-20 Hiermee 'n uitnodiging na 'n praatjie deur Sophia Kapp: Dinsdag 27 Augustus 2013.

Hoe laag kan standaarde op Universiteit Stellenbosch daal?

Henk Seymore 2013-08-20 Watter taalpraktisyn wat sy of haar sout werd is, sou ’n nagraadse kursus wou volg by ’n universiteit wat deurlopend taalfoute in ’n advertensie publiseer?
Top