Pasgelaai
Ek mag drink maar ek mag nie meer lees wat ek drink nie?
2013-06-13 "Die feit dat jy allerhande soorte wette kan maak beteken slegs jy het die mag om dit te doen. Dit beteken beslis nie dat dit sinvol is nie of dat jy enige wysheid het nie."Oros in ’n Lang Glas werk aan nuwe album
2013-06-12 "Daar is, after all, ’n spesifieke klank wat ons het, maar ek dink die tempo gesels maar saam met die lirieke ..."
Welg’leg’n
2013-06-12 slaafkwartier’s prakties, oppie regte plek g’bou,regonn’r kombuis, v’r vuur-anie-gang-kry, gou,
soms kô haal Baas, Kleinbaas, ook sjy stukkie,
vra, post-koïtaal, so wrintag nogge drukkie
Kobus beweer dat ek gorrel en geen bewyse het nie
2013-06-12 Ek kan verstaan dat jy die Bybel probeer versoen met die wetenskap, en dat jy die wetenskap probeer gebruik om die inhoud van die Bybel te bewys, maar dit kan ongelukkig nie
Pieter sê vleis eet is sonde?
2013-06-12 Jy verwerp met jou visioen die evolusieleer ook. Ek meen, hulle sê ons het uit die primate geëvolueer en die vreet tot vandag toe vleis, in baie gevalle, hul eie soort.
Behind the scenes: “Once More, With Feeling” music video
2013-06-12 With the next Sing 'it competition around the corner, Sing 'it fans will be glad to hear that 3rd World Spectator's latest music video is coming soon.Wat maak jy hier?
2013-06-12 Hoewel Elia as profeet ’n gerekende man van God was, het hy die profesie laat wag en daar in die Horebberg in ’n grot gaan oornag. Tot die Here hom daar kom roep het ... "Wat maak jy hier?"Koljander: Geurige dis vir die fynproewer
2013-06-12 "Die roman behoort in ’n wye smaak te val, terwyl daar ruimskoots vir die fynproewer voorsiening gemaak word."Verstevlei – byna soos ’n droom
2013-06-12 "Soos ’n droom nie geïnterpreteer kan word vir definitiewe antwoorde nie, maar jou tog uitlok tot verwondering en wonder, só is Renier se verhale."Bruin politieke party "bloot 'n dom idee"
2013-06-12 Definieer “bruin belange” … en hoe verskil dit van swartes se belange wat, net soos bruines, grotendeels nog arm is?Deur ruite van die reis – ’n oase wat die dors les
2013-06-12 “Soos die woestyn is die gedig onsterflik ...”Melt Myburgh oor McGregor se eerste poësiefees
2013-06-12 "Verder kan mens maar net in die hoofstraat rondslenter; die deure van kuierplekke maak vanself oop!"
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Die wens"
2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Vergeet-my-nie"
2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Thula baba"
2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Sewentien tuindwerge"
2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd: Tweede weergawe van "Pik"
2013-06-12 Die tweede weergawe van Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd word anoniem geplaas.
