Pasgelaai

Elamshal

Adriaan Coetzee 2013-06-11 “Ek hoop nie ons word ’n statistiek nie,” skerts Swarie terwyl hy die hoë hek oopbeur. Ek gryns onseker. So volg ons goedsmoeds die spoor van ’n vreemde voertuig op die reënpatroon van ’n grondpad tot die plaashuis.

Keurbooms se Kersboom

Stef Delport 2013-06-11 "Keurboomstrand, en veral Arch Rock-karavaankamp, naby Plettenbergbaai, is seker een van die mooiste strandoorde langs die Kaapse kus. So glo die Keurboomstranders in elk geval ..."

Koffie met Castro

Estelle Nagel 2013-06-11

"Ek het my eerste twee weke in Havana in goeie geselskap bestee: Ek eet soggens ontbyt langs John Lennon, smiddae drink ek koffie saam met Castro."

post-V’n Riebeeck-g’doente

Jacobus Faasen 2013-06-10 totte “spesiale soort” neo-blues v’rdoem,
neo-lib’raal, tragi-komies, nogal “neo-”,
Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,

SA veg volstoom teen korruptes!!

Francois Williams 2013-06-10 Dit doen mens goed om te weet dat SA so hard veg teen korrupsie, veral na 60 jaar daarvan gedurende Aparthate.

Oor dodebesweerdery

Kobus de Klerk 2013-06-10 Dat daar wél ’n ‘anderkant die styx’ is, is verseker … en die toegang daartoe word al vir duisende jare verbied – deur God.

Die Higgs-Boson

Angus 2013-06-10 As daar bewyse is vir die Higgs-Boson, waarom dit dan die God-partikel noem?

Om te wees

CM 2013-06-10 Die lewe is geen aanloop nie; dit is die ware heerlikheid.

Dis 'n sonde om vleis te eet

SêNet-briefskrywer 2013-06-10 In die tuin van Eden is daar nie vleis geëet nie. God het die mens bome gewys waarvan hulle mag eet, maar geen opdrag gegee dat hulle vleis mag eet nie.

Vadersdag-afslag by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-06-10 Onthou van Vadersdag! Bederf die man of pa in jou lewe met Peet Venter se jongste riller.

Media 24 Boeke: Literêre pryse 2013

Naomi Meyer 2013-06-10 Die wenners van Media24 Boeke se literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand 7 Junie in die Commodore-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak. 

Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper

Coenraad Bezuidenhout 2013-06-10 Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."

Brief uit Parys: Michael Le Cordeur

Michael le Cordeur 2013-06-09 Ons het vandag hier in Parys aangekom, maar nie sonder probleme nie – ons vlug was ’n hele paar uur vertraag. Nietemin is ons veilig, en dis seker al wat belangrik is.

Mandeladag 2013: Gee jou boek vir Mamelodi

Reineth Prinsloo 2013-06-07 Reineth Prinsloo het besluit Mandeladag en die 67 minute diens hoef nie tot een dag per jaar beperk te word nie. Sy vertel van 'n lees- en boekeprojek wat aan Mandeladag gekoppel is.

Vir Wouter Ferns ...

CorneliusHenn 2013-06-07 Wouter, om die een of ander het hierdie liedjie in my hart op gekom - net vir jou ...

o, G’nade

Jacobus Faasen 2013-06-07 ’s of als b’kend, v’rtroud, toet’ntaal in dui’ stort,
Millennium Drie Sap-Sap, misvormd, v’rword,
g’wete-v’rlies v’rgete, versus Vad’rs Bet’rwete,
hoor Mens uit porta-loo-ghetto, allie angskrete

Sondige oorlas

CM 2013-06-07 Vir siele is lewe oorbodig.

Bella is 'n bielie van 'n boklam

SêNet-briefskrywer 2013-06-07 Wil graag weet wie het die heel eerste keer "Bella is 'n bielie van 'n boklam" gesing?

Neem kennis van Cornelius Henn se betoog

George Bekker 2013-06-07 Dit gaan oor manipulasie van die natuur om groot geld te maak.
Top