Pasgelaai

Kommentaar onder Jan Rap se brief oor Afrikaans

Angus 2013-06-07 Ek is ’n evolusionis en ek sien dit so: as Afrikaans nie sterk genoeg is nie en nie kan aanpas nie, gaan dit beslis verdwyn.

Een baie spesiale dag

Berdine 2013-06-07 My hele lyf was in hoendervleis uitgeslaan en my liggaam  het reageer tot dit wat in die gees gebeur het, maar hoe kan ek beskryf wat nie  woorde het nie en watse woorde sal ek gebruik as dit my nie gegee word nie.

Vir Cornelius

Wouter 2013-06-07 Dit is foto geneem 16 Februarie 2013, 'n week na my diagnose en terwyl ek op siekverlof was om aan te pas by die medikasie.

Rooi Jan Alleman: ’n resensie

Ampie Coetzee 2013-06-07 “Ons was maar net mense uit Afrika. Afrikane. Maar nou, ’n identiteit wat my deur … Fasciste opgelê (is), maar ek gaan terug om ’n betekenis daaraan te heg, my eie betekenis”.

LitNet: Jou gewildste gedigte

2013-06-06  Hierdie week op LitNet: Jou gewildste gedigte

dié wie wil lees

Jacobus Faasen 2013-06-06 diep’n struktuurg’weldsoerwoud raak denge nu b’noud,
mid-in all’ergst’ omni-globalisties p’narie, fiasko, krisis,
b’slis iets, oor hys toe t’skryf, t’SMS, t’e-pos, dís g’wis,
selfs in som’rtyd, sonskyn, Kaapsche Dokt’r yskaskoud

WNYC: How to create a engaging comments section

Wouter 2013-06-06 Die is glad nie 'n kommentaar op die werk wat hier gedoen word deur LITNET wat ons toelaat om hier te funksioneer nie en is daar geen kritiek nie en word dit slegs geplaas omrede ek dink almal hier sal dit waardevol vind aangesien dit is wat ons hier doen.

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

CorneliusHenn 2013-06-06 Noem my maar alarmisties, maar meer as gereeld onderdruk massamedia noodsaaklike inligting, baie ver verby my vlak van verdraagsaamheid.

Meneerg weet ek kom nie daarg nie

2013-06-06 Hoe dood moet iemand wees voor die aanvaarding intree dat die dude inderdaad werklik tot ruste gekom het?

Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap

Danie van Wyk 2013-06-06 "Afrikaans  gons behoorlik op die luggolwe van die Wes-Kaap die afgelope paar maande met die totstandkoming van twee nuwe radiostasies in Kaapstad."

Art.b Gallery in Bellville presents Monochrome

2013-06-06 The Art.b Gallery in Bellville presents a group exhibition entitled Monochrome, which opens on 12 June and runs until 19 July.

Them Tornadoes – still SA's rockabilly legends

Henry Cloete 2013-06-05 "Rockabilly is best when it's played on the edge and we often find ourselves on the other side – you can't keep a good man down."

Op soek na rowwe diamante

Albert du Plessis 2013-06-05 "Watter huis met ’n draaitafel het nie teen 1974 die Hot August Night dubbel-album of '8-track' band in die motor gehad nie?"

g’voelte

Jacobus Faasen 2013-06-05 Millennium Drie Homo volg’prop, m’t paradigma, dogma,
voorskrift’l’kheid, proskripsie, beter-weet-leer, Vad’r,
hoofdemoonsleuenagt’gheid, ’t kom nu al hoe nad’r,
sjy struktuurg’weldstigma, sjy sup’rpragmaties pragma

Sjeeste en spoke

Reusedwerg 2013-06-05 Die boodskap wat die dooie ou ook gewoonlik het is "don't worry be happy" en vreet jou groente en moenie jou familie die moer in maak nie.

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

CorneliusHenn 2013-06-05 'n Man se wese en inbors word bepaal aan die hoedanigheid van sy vyande; of so meen baie ...

Unieke gebeurtenis op Jupiter vir Thomas

Panda 2013-06-05 Ek plaas ’n foto van ’n simulasie van die unieke gebeurtenis op 12 Oktober later hierdie jaar wanneer die skaduwees van drie van die Galileaanse mane gelyktydig op Jupiter waargeneem sal kan word.

Hoekom doen ons Afrikaners dit?

Jan Rap 2013-06-05 Hoe sou dinge gelyk het as ons nog murg in ons pype gehad het, as Afrikaans ons erns was, as ons geag was deur sake-ondernemings omdat Afrikanerondersteuning vir hulle belangrik is?

Godheid in aksie

Trienie 2013-06-05 "Soos wat die bouer ’n onontbeerlike leer benodig om sekere hoogtes te bereik, so is hierdie manuskrip ’n ondersteuning vir enigiemand wat dit in die veld van die praktiese spirituele wil uitwaag."

Beenaf

Kerneels Breytenbach 2013-06-05 "Dit het wel meegebring dat ek meer musiek die afgelope ruk geluister het as in baie jare, en ek plaas hier onder ’n lys van die albums, sonder enige spesifieke voorkeure."
Top