Pasgelaai
"Leuens" deur Karien Weyers
2013-08-15 Vat my sirkus toe Ek wil ? nar wees Ek wil grappies maak met ? traan in my oog Vat my kerk toe Ek sal bybel lees En vra vir bietjie water want my keel is droog
"Het iemand my broer gesien" deur Philip de Vries
2013-08-15 Het iemand my broer gesien? Hy was laas nogal dronk Toe ek badkamer toe was so tien oor tien Het hy my en al sy vriende geninja bom
"Liefdeloos" deur Anneke Scholtz
2013-08-15 Dankie vir geen liefde, geen vreugde en genot Dankie dat ek my liefde, vreugde en genot by ? nuwe mamma kon vind Waarom het hulle haar verwaarloos toe hulle haar as ? dogter gehad het? Waarom het hul haar so nou en dan gebel na sy weggeneem is?
Zabalazalisties kliph’rdtaai
2013-08-15 Millennium Drieër, g’dwienst’g, anie pak vat,nesse drost’rslaaf, ytg’strek’p rak, reg v’r pyn,
wat na allie eeue, o Allah, nie gou s’l v’rdwyn,
“Duiw’lspiek”-siek, struktuurg’weld, in toprat
Niks persoonlik nie ...
2013-08-15 ... of om nes 'n bosvark met 'n hart, plek te maak by die watergat ...
moed’r s’n
2013-08-15 sou taal, moed’r (en vad’r) s’n, vol b’lofte groei,ver wy’r’s Paarlberg-phallus, swak art’fak, bloei,
haar tongtentak’l, papilla-spektak’l, wyd uitsprei,
as Afrika-taal, Afrikaans, sup’rtriomfant’l’k g’dy
Weer die misbruik van kinders
2013-08-15 Die volgende “spoeg en plak” inligting is egter van so ’n aard dat dit ook onder die aandag gebring word.
Vir Angus oor sy lesse in linguistiek aan my
2013-08-15 Jy gaan haal nou die bobbejaan agter die berg en raak nog die pad soontoe nog byster ook.
Keke Jughashvili: My Dear Son
2013-08-15 Hierdie herinneringe is in die argief van die departement van binnelandse sake in Georgië opgespoor. Die teks is 'n transkripsie van wat Keke op 23, 25 en 27 Augustus 1935 in Georgiaans gedikteer het.
"My love" by Da-Niel Kryns
2013-08-15 My love I want to be yours I will show no remorse I will let our love take course There will be no divorce
"You made me believe" by Da-Niel Kryns
2013-08-15 You made me believe in love You made me trust Took me away from all the lustEen vat vol tegenstrijdigheden: Coetzees De kinderjaren van Jezus verwart, ontroert en boeit
2013-08-15 "De roman De kinderjaren van Jezus van JM Coetzee is een verhaal dat schittert in eenvoud en ingewikkeldheid. Het is eenvoudig geschreven en leest snel weg. Maar tussen de regels door is het een ingewikkeld boek."Jamie Uys se films: 'n Hartlike uitnodiging
2013-08-15 NALN en Dames Perspektief rig 'n hartlike uitnodiging na 'n ontdekkingsreis op die spore van Jamie Uys se films.
"Against the tide" by Ndumiso Silindza
2013-08-14 as I sit here writing, reminiscing I feel I need sum guiding which path should I be taking witch craft, don't scare me coz in the father you are free
"I can" by Nhlakanipho Xaba
2013-08-14 After time I'm having vicious nightmares, thinking of kickin it like Dani Alves, making strategic moves like a swimmer Mike Phelps, following a man on his journey to the heavens but his done more than I
"Liefde gemors" deur Rudi Swart
2013-08-14 Nou groet ek maar die wêreld, ek speel met jul gevoel ek drentel deur die drade, maar al wat ek bedoel is dat ek skynbaar gebroke blyk wees in die sin van die norm deur samelewing voortgelees.
