Pasgelaai

Musiek: Beukes & Delaney: Irish-Boereblues!

2013-07-22 This Johannesburg based duo performs an eclectic mix of original Folk, Traditional Irish-American, instrumental, as well as vocal based songs.

Teater: Cirque de la Symphonie

2013-07-22 "full house of delighted and mesmerized adults and children ... a crowd pleasing joy to behold" – The San Francisco Examiner.

Kompetisie: The South African State Theatre

2013-07-22 To celebrate its refreshed online presence, The South African State Theatre has launched a competition with exciting prizes-but hurry it ends 31 July!

Is universiteite besig om hulleself te vervreem?

Gert van der Westhuizen 2013-07-19 Gert van der Westhuizen skryf oor die moderne universiteit.

LitNet-Spens: Wonderkop

Gert van der Westhuizen 2013-07-19 Wonderkop is die naam van die klipheuwel naby die myn, Lonmin, op Marikana, Noord-Wes Provinsie. Wonderkop is ook die titel van hierdie versdrama oor die tragiese gebeure daar tydens die werkers se staking in Augustus 2012.

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

Cornelius Henn 2013-07-19 Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, het my inderdaad verontrus.

d’moonsfeer

Jacobus Faasen 2013-07-19 m’t oorlog wat so afwes’g op ons skerm bly,
weerstand versus onn’rdrukk’ng, wat g’dy,
staatsmonitor privaatheid al diep’r indring,
“Duiwelspiek”-kerk deur iets sinist’rs omring

Ek het gesien: God says homosexuality is in ...

Wouter 2013-07-19 Ek het gesien: God says homosexuality is in ...

George vs Wilhelm?

Hans Richardt 2013-07-19 Kleptokrasie van sg wêreld- en ander leiers, het altyd slegte gevolge vir gewone sterflinge!

Darwin en die belastingbetaler

Duitswester 2013-07-19 Die ateïs noem evolusie ‘n wetenskap. Dit moet dus deur wetenskaplike metodes bewysbaar wees. Evolusie is nie bewys nie, nog nooit nie, dit is dus nie ‘n wetenskap nie, maar ‘n geloof.

Groener leef?

Hans Richardt 2013-07-19 Windkrag, sonkrag en geysers en selfs gas uit riool, vir huis gebruik? Of vir industriële gebruik?

Vir Jan Rap oor Taalsiklus

Angus 2013-07-19 Taal begin by eenvoudige klanke om dan al hoe ingewikkelder te word. Daarna vereenvoudig dit weer, veral as gekyk word na dialekte wat uit ou tale ontstaan.

Annelie Botes: Swart op Wit

Johannes Comestor 2013-07-19 Botes vertel grepe uit haar geskiedenis. Die teks handel dus oor baie meer as bloot die gewraakte onderhoud en wat daarop gevolg het.

My eerste keer

Hennie Fritz 2013-07-19 Ons vyf vriende het tussen die Milnerton-meisies skamerig ingeskuif en aan my regterkant het sy verskyn – die mooiste mens wat ek in 16-jaar ontmoet het en selfs nog effens mooier, net omdat sy met mý wou praat.

Meester: Vakansie

Danie Cronjé 2013-07-19 Meester se klas het pret met poësie.

Kosblik uitnodiging

2013-07-19 'n Versameling skrywersblikke op kos saamgestel deur Nicole Jaekel Strauss.

Elke dogter het 'n ma, 'n gesprek deur Johann Nel

2013-07-19 Madeleine Volschenk so debuutroman Elke dogter het 'n ma is een oor 'n eksentriese familie.

Daders, mededaders, medepligtiges, mede-als

Gustaf Pienaar 2013-07-19 Ons lees omtrent daagliks in die koerante dat daar meerdere mense betrokke is by die pleeg van misdade, en daarom word daar in ons reg onderskei tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigers.

Verskietende ster: Boekbekendstelling

Naomi Meyer 2013-07-19 Verskietende ster is Stefan Enslin se debuutroman by Naledi en is onlangs by die Vryfees bekendgestel. Naomi Meyer het die boekbekendstelling op 17 Julie 2013 in Somerset-Wes bygewoon.

The Sunday Times Literary Awards 2013

2013-07-19 Female writers stole the show at the 2013 Sunday Times Literary Awards, presented in association with CNA, this weekend.
Top