Pasgelaai

"Supernova" by Sizwe Sibisi

Sizwe Sibisi 2013-08-13 Keep your enemies closer
That’s what they say, hey
Keep your enemies closer
To ensure success, hey

"Take Time" by Marvellous Sibani Zondi

Marvellous Sibani Zondi 2013-08-13 She is only 16, caught up in the middle of the road. Where to turn? Where to go? Tears started to flow!

"You Changed Me" by Anita Van Niekerk

Anita van Niekerk 2013-08-13 How can it be bad, Even though it is sad You make me so glad, and changed me Your love is like you, unique and true Its part of me too, you changed me.

moertaalv’rhaal

Jacobus Faasen 2013-08-13 toe val nogge apartheidsterm, tjoepstil,
sonn’r g’druis in woud, plat oolfantgras,
eintl’k’t taal mos haar pikant-unieke wil,
en’giets re “klas” of “ras” uit’rs onv’npas

ou tatta een-oog

Tersia Futcher 2013-08-13 Ek is op soek na die skrywer van die 'kinderverhaal' van ou tatta een-oog.

Lincoln's Long Game: The morally painful road to slavery's end

Wouter 2013-08-13 Hierdie naweek lees ek die volgende opstel uit ‘n publikasie waarop ek ingeskryf is en aangesien Lincoln se spook gereeld hier loop kan die volgende lig daarop gewerp word.

Ateïste of te not

Reusedwerg 2013-08-13 Ek verstaan elke persoon se siening oor sy/haar geloof. Daar is iets wat my krapperig maak en dit is die veroordeling van mekaar.

'n Paar linguistiese beginsels vir Jan Rap

Angus 2013-08-13 Grammatika van ’n taal is deskriptief, en dit is ’n basiese beginsel van die linguistiek.

"Dive In Deeper" by Chili Stephenson

Chilli Stephenson 2013-08-13 Trusting, believing what I feel inside This time it’s different cause these feelings are mine I’m pushing, then pulling as I make my way Yeah it seems it’s always the right time … Yeah always the right time to

"Liriekskrywer" deur Andre Heyns

Andre Heyns 2013-08-13 Nou is dit my beurt om te skree! Oor die leuen van 'n lewe waarin ons leef. Die stryd na inpas en voortbestaan, in 'n plek nie soos 'n sprokiesverhaal

"My Storie" deur Steyn van Zyl

Andre Heyns 2013-08-13 Ek is lief vir my familie en my goeie vriende wat ek het, kan ek op my my een hand tel. Vir my is dit genoeg en ek weet hulle sal my nie teleurstel.

Reënboog oor die see: wetenskap en verwondering

Dirk Laurie 2013-08-13 Is reënboë na Newton nou minder wonderbaarlik? Maak die feit dat ons 'n antwoord op "Hoe verklaar jy dit?" kan gee, dat wetenskap nou die plek van verwondering kan inneem?

"Roads" by Melinda Roos

Melinda Roos 2013-08-13 With every breath you take My whole world awakes With every breath you breathe A light burns inside of me

"Saved" by Arno Oosthuizen

Arno Oosthuizen 2013-08-13 Wasted nights of fear and jealousy Lost behind a glass, My face hidden behind ash But something still is trembling

"Self discovery" by Coolbe Morake

Coolbe Morake 2013-08-13 Believe every word i say, because I am your direction and I do believe that your soul needs Resurrection

"Shake e'm knees" by Philip de Vries

Philip de Vries 2013-08-13 When my hearts on fire, I get a burning desire, to shuffle my feet If my love is down, but there’s music around, I’ll bring the heat

"That should have been forever" by Joe Diedericks

Joe Diedericks 2013-08-13 The valentine dinner on the kitchen floor The notes you left on my bedroom door The sweet surrender looking up in your eyes The taste of your lips sinking into mine Remember, it should have been forever

"Growing Up" by Samuel Kgwadi

Samuel Kgwadi 2013-08-13 This thing of growing up, what if I'm going wrong who's gonna bail me out, they need to bear with me This thing of getting up, it's like I'm going blonde

"Wie kan oordeel?" deur Christo Kleinhans

Christo Kleinhans 2013-08-13 Sy oë brand, sy siel pyn Hy kan hulle red Skerste glas en 'n stil lyk Maar wie gaan weet hoekom het dit gebeur?

"Zwart" deur Arno Oosthuizen

Arno Oosthuizen 2013-08-13 Ek ken nie die antwoorde nie ek is maar net 'n mens ken my swakhede ken my mortaliteit
Top