Geskryf vir: BlackByrd
Vers 1:
My oë is al so lank op jou, ek wil jou in my arms hou
Maar vra ek dan te veel as ek vra dat jy by my moet bly
Ek vra jou vir jou eerste dans, ek sê jy moet my nooit vergeet
Dit maak my sommer mal as ek weet jy is nie hier by my
Refrein:
Sit jou arm om my lyf, hou my stywer vas
Sit jou arm om my lyf, kom ons gee hom gas
Sit jou arm om my lyf, se jy's lief vir my
Sit jou arm om my lyf, en bly, bly by my
Vers 2:
Nou weet jy hoe ek oor jou voel, as jy net weet wat ek bedoel
Dan sal jy gou besluit en vir my kom se jy wil hier bly
Ag moet my nie te lank laat wag, kom sê dit dan tog gou vir my
Dit maak my sommer mal as ek weet jy is nie hier by my
Refrein:
Sit jou arm om my lyf, hou my stywer vas
Sit jou arm om my lyf, kom ons gee hom gas
Sit jou arm om my lyf, se jy's lief vir my
Sit jou arm om my lyf, en bly, bly by my
Vers 3:
My oë is al so lank op jou, ek wil jou in my arms hou
Maar vra ek dan te veel as ek vra dat jy by my moet bly
Ek vra jou vir jou eerste dans, ek se jy moet my nooit vergeet
Dit maak my sommer mal as ek weet jy is nie hier by my
Refrein: (x2)
Sit jou arm om my lyf, hou my stywer vas
Sit jou arm om my lyf, kom ons gee hom gas
Sit jou arm om my lyf, se jy's lief vir my
Sit jou arm om my lyf, en bly, bly by my
En bly, bly by my
En bly, bly by my

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.