Geskryf vir: BlackByrd
Vers 1:
Ek sal vir jou die son wil vang, al moet ek hom in jou kamer hang
Ek sal vir jou die see wil bring, die hoogste berg vir jou gaan klim
Ek sal deur die woestyn kaalvoet loop, my hart en siel vir jou verkoop
Ek sal ’n honger leeu gaan ry, as ek jou net vir my kan kry
Refrein:
Ek wag en ek wag ja ek wag vir jou, sal jy dan hier by my kom bly
Jy's die girl, die girl vir my, die een met wie ek nou wil trou
Vers 2:
Ek sal na die vêrste dorp toe reis, my liefde net aan jou bewys
Vir jou sal ek my kar stukkend ry, as jy dan net by my kom bly
Refrein:
Ek wag en ek wag ja ek wag vir jou, sal jy dan hier by my kom bly
Jy's die girl, die girl vir my, die een met wie ek nou wil trou
Vers 3:
Vir jou sal ek in die reën gaan dans, ’n ystervarkie kaalgat ry
Ag gee my net n laaste kans, jy bly die een, die een vir my
Refrein:
Ek wag en ek wag ja ek wag vir jou, sal jy dan hier by my kom bly
Jy's die girl, die girl vir my, die een met wie ek nou wil trou
Instrumentaal:
Refrein:
Ek wag en ek wag ja ek wag vir jou, sal jy dan hier by my kom bly
Jy's die girl, die girl vir my, die een met wie ek nou wil trou

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.