Geskryf vir: Straatligkinders
Vers 1:
Dis Saterdagaand, daar by ’n braai, toe ek na jou kom vry
‘Jou ma’ sê sy, is lief vir my, ek kan by jul kom bly
Maar min weet jy, jou ma gaan my, om elke hoek verlei
As jy gaan slaap, is ek nog daar, dan gaan ons lekker vry
Refrein:
Tannie, tannie hou my vas maar laat my weer gaan
Môre is ek en jou dogter weer saam

Môre is ek en jou dogter saam
Vers 2:
Ek weet dit is, tog so verkeerd, maar jou ma is mooi
As sy dan so, voor my kom staan, en vir my flikkers gooi
Nog voor ek keer, het dit klaar gebeur, dan't sy my weer verlei
As jy gaan slaap, en als stil raak, dan sit ons weer en vry

Instrumentaal:

Vers 3:
Dis Saterdagaand, daar by ’n braai, toe ek na jou kom vry
Jou ma se sy, is lief vir my, ek kan by jul kom bly
Maar min weet jy, jou ma gaan my, om elke hoek verlei
As jy gaan slaap, is ek nog daar, dan gaan ons lekker vry
Refrein: (x2)
Tannie, tannie hou my vas maar laat my weer gaan
Môre is ek en jou dogter weer saam
Tannie, tannie hou my vas maar laat my weer gaan
Môre is ek en jou dogter saam
Vers 4:
Ek weet dit is, tog so verkeerd, maar jou ma is mooi
As sy dan so, voor my kom staan, en vir my flikkers gooi
Nog voor ek keer, het dit klaar gebeur, dan't sy my weer verlei
As jy gaan slaap, en als stil raak, dan sit ons weer en vry
Refrein:
Tannie, tannie hou my vas maar laat my weer gaan
Môre is ek en jou dogter weer saam
Tannie, tannie hou my vas maar laat my weer gaan
Môre is ek en jou dogter saam

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.